LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Barefoot B&B | LekkeSlaap
+39

Barefoot B&B

B&B
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Brown-rylaan 429, Morganbaai, Oos-Londen, 5292, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Barefoot B&B is 'n knus B&B in Morganbaai waar gaste kaalvoet kan rondloop en tuis voel. Die eiendom is sowat 5 minute se stap van die hoofstrand en 4 minute se stap van die strandfront af.

Verblyf word in gerieflike en privaat dubbel- of 2-enkelbedkamers en 'n gesinskamer aangebied. Elke kamer het sy eie ingang.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike eetkamer en sitarea. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe waarvan gaste gebruik kan maak. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die onderste dek is ideaal vir 'n braai of om te kuier. Braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan op die boonste dek sit en die natuurskoon geniet.

'n Kontinentale ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • George Brown-rylaan 429, Morganbaai, Oos-Londen, 5292, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Brown-rylaan 429, Morganbaai, Oos-Londen, 5292, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64ebae13a76d7697229eaa112999ff13c603bd80592ad4593cc9d0663acdbeaa3526ff04f2636105c425c22fb87406a76f88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 429 George Brown Drive Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.7080721 28.3379724
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!