Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barefoot Bungalow

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hummingbird-singel 14, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Barefoot Bungalow is 'n lieflike selfsorghuis vir 4 gaste in Astonbaai in Jeffreysbaai, net 700 m van die strandmeer af.

Die ruim huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer lei na die onderdakstoep en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus.

Gaste kan hulle maaltye by die etenstafel geniet en in die sitarea voor die slim-TV met Netflix ontspan. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerders en saambring en hul eie intekenbesonderhede gebruik.

Die leefarea lei na 'n groot onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar en die huis is met 'n alarm toegerus vir ekstra sekuriteit.

Barefoot Bungalow is net 600 m van die Seeikoeiriver Natuurreservaat af waar daar verskeie staproetes en 'n rits voëlspesies te sien is, 2 km van die strand af waar gaste kan swem en stap, en 5 km van Jeffreysbaai af.

Slaapplek

’n Bespreking by Barefoot Bungalow sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Barefoot Bungalow
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Ligging

  • Hummingbird-singel 14, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Barefoot Bungalow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hummingbird-singel 14, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a0d7f2fd46c9879e9b284ec377af31ba1672345d6e24d4230fde93820ddb04fa425ad865d02f2c0707cdfecb5e15162eeaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 14 Hummingbird Crescent Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.078591 24.904906
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem