Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barefoot Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Barefoot Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gaironesa K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaironesa K
Gesin met klein kinders

Die beste week ooit! Die plek is baie pragtig en netjies. Ek en my gesin het dit regtig geniet.

Dit was fantasties. Elke oomblik het ons geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Saam met vriende

Dit was uitstekend.

Jerry het baie goeie diens gelewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dezlyn W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dezlyn W

Lekker wegbreek.

Ouers en familie het hulleself verskriklik geniet. Jerry was absoluut fantasties en het ons altyd op hoogte gehou. Dankie, Jerry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelie B
Gesin met tieners

Perfekte ligging. Jeremy was 'n baie goeie gasheer. Beskik oor alles wat benodig kan word.

Ek, my man en drie kinders (11, 14 en 16 jaar oud) het in Januarie in Barefoot Lodge gebly vir 6 nagte. Ons is oud Mosselbaaiers en woon tans in Australië. Die Lodge is perfek geleë. Alles is skoon en netjies. Koffiedrink op die dek en uitkyk oor die see is 'n moet. Sal dit verseker aanbeveel en weer daar bly as ons in Mosselbaai is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon P
Saam met vriende

Kuier saam met familie.

Ek woon in Aus, en het saam met familie daar gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A
Gesin met klein kinders

Baie goed toegerus! Uitstekende ligging! Diens puik! Als in goeie werkende toestand!

Barefoot Lodge is baie goed toegerus. WiFi wat goed werk. Baie ekstra goedjies wat die vakansie vergemaklik soos swemhanddoeke, sambreel en stoele en selfs strandspeelgoed vir kinders. Kombuis goed toegerus! Mooi skoon eenheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roche D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roche D

Ons verblyf by Barefoot Lodge was absoluut waarde vir geld. Baie netjies en goeie ligging.

Dit was letterlik ’n huis weg van die huis af - alles wat jy nodig het is daar! Pragtige see-uitsig, veral op die boonste dek. Dit is naby die see en restaurante geleë. Jy raak letterlik aan die slaap met die see in jou ore. Uitstekende diens. Ons sal beslis weer daar tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aitie R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aitie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n plesier om hier tuis te gaan, en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Die plekkie is baie goed ingerig, alles wat jy nodig het - kom net met jou kos en klere! Die see uitsig is natuurlik 'n groot bonus! Bakgat! Ons sal definitief weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging en fantastiese geriewe.

Barefoot was vir ons 'n huis weg van ons eie huis. Naby aan die strand en restaurante. Mens raak aan die slaap met die see in jou ore, salig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barefoot Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Helena! Dit is vir ons 'n riem onder die hart. Hoop julle kom kuier gou weer.
Marianne

Barefoot Lodge
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village-straat 4, Point Village, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxOThiOTVmLWMyZTItNDhmZS04OWRkLWM5MjY1Yzc5ZmM2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 4 Point Village Road Point Village 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.18257 22.15705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem