LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12
Gastehuis in Wes-Rand

Barlin GastehuisPrime picks icon.

Prime picks icon.


  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Edwin Street, West Porges, Randfontein, 1759, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Barlin Gastehuis is 'n knus en bekoorlike gastehuis in die hartjie van Randfontein. Dit bied 'n gerieflike en huislike ervaring met 'n warm en verwelkomende atmosfeer. Die gastehuis is ideaal vir diegene wat graag van die alledaagse gejaag wil ontsnap.

Verblyf word in 10 kamers aangebied. Daar is 4 Deluxe-kamers en 6 Standaardkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Skoonmaakdiens
Kaartbetalings
Kontant
Afrikaans
Engels
Xhosa

Kamers

Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elkeen van hierdie kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Deluxe-kamer
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elkeen van hierdie kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.6

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Marilize W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dit was rustig. Ons het veilig gevoel. En die eienaars was so gasvry. Dit was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Veilig, rustig en naby alles. Heerlik gebly. Lekker geslaap. Skoon en netjies. Winkelsentrum loopafstand van huis af. Vol DStv-bouquet en plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize V
1 nag
3.0
Mei 2026

Ons sal definitief "blockout" gordyne aanbeveel. Die lig wat in die kamer geskyn. Ons sal definitief "blockout" gordyne aanbeveel. Die lig wat in die kamer geskyn het was baie steurend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Linda
Barlin Gastehuis
Dankie, klaar vervang.

Murshirley P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2025

Uncomfortable. Not good. Felt very uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Charl J
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Was rustig en lekker atmosfeer. Was baie lekker, rustig, baie veilig en alles was op plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie waarde vir geld. Ons gebruik gereeld die gastehuis en het nog net positiewe dinge te sê oor die gastehuis, wat netheid, gerieflikheid en gasvryheid insluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

One of the best guest houses I've stayed in. Exceptional. Clean and tidy. Great service daily! Friendly hosts. Everything works. Location great! Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly, die kamer was toegerus met alles wat jy nodig kan hê. Die kamer en die kompleks is pynlik netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew P
1 nag ⋅ Besigheidsreis
3.0
Jun 2024

Breakfast was adequate. The temperature was 1 degree overnight. Not enough blankets, poor room heating, and no electric blanket.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Barlin Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 12:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00
Standaardkamer
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Deluxe-kamer
Selfsorg.
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Edwin Street, West Porges, Randfontein, 1759, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5b705089b218d527eb68035d354b870a3781e93c1ad01ddfd2e5aa3751c02c9a0c46415a5cd06cbbc151aee5dac63958ee1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 9 Edwin Street West Porges 1759 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -26.177019394371 27.706591640614
Soek in 'n groter streek