Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barmarine

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagu-straat 37, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 080 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Barmarine is 'n ruim vakansiehuis teen die noordelike heuwels van Mosselbaai en spog met 'n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan, hawe en op die omliggende berge.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en bied toegang tot 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n induksiestoofplaat, mikrogolfoond, koffiemasjien en 2 yskassies toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met toegang tot stroomdienste en dit lei na 'n balkon met 'n sitarea. Daar is draagbare braaigeriewe op die stoep.

Gaste kan in die omgewing gholf speel, die strande besoek en 'n draai by plaaslike besienswaardighede soos museums en wildreservate maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Barmarine sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Ligging

  • Montagu-straat 37, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 080
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R6 080
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagu-straat 37, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e67d65ac8447b0b6370aa0815394eb0456fce0c538e84ab92a4a8efb395cc9f8ba47b12866ffe765347e385e0c9d3205832?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 080 per nag, vir 8 mense 37 Montagu Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1839003 22.1501472
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem