Barnacles
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Barnacles bied 3 woonstelle wat see-uitsigte het en is in Witsand. Gaste kan die omgewing by die Breederivier geniet, waar hulle kan swem, visvang, stap en ontspan terwyl hulle walviskyk gedurende seisoen.
Woonstel 1, Barnacles, is ’n eenslaapkamer-woonstel met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met lieflike groot stort, wasbak en toilet. Die sitarea het ’n groot yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind of derde persoon. ’n TV met Netflix en YouTube en daar is ’n patio met braaier. Gaste moet hul eie DStv Now-app op hulle slimfoon saambrin gom DStv te kyk.
Woonstel 2, The Jolly 2, is ’n baie oulike en gesellige eenslaapkamer-woonstel met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n groot stort, wasbak en toilet. Die sitarea het ’n kombuisie met ’n groot yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind of derde persoon. ’n TV met Netflix en Youtube. Gaste moet hul eie DStv Now-app op hulle slimfoon saambrin gom DStv te kyk. Daar is ’n patio met braaigeriewe.
Woonstel 3, The Pansy Shell, het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n see-uitsig en die tweede slaapkamer het ’n dubbelstapelbed met ’n driekwartbed onder en ’n enkelbed bo. Die driekwartbed onder is geskik vir ’n paartjie indien nodig. Die leefarea het ’n sitarea asook ’n eetarea. Die kombuisie het alle nodige moderne toebehore en ’n binnebraai. Daar is ’n ruim patio, sowel as ’n TV met Netflix en YouTube. Gaste moet hul eie DStv Now-app op hulle slimfoon saambrin gom DStv te kyk.
Barnacles is slegs ’n paar minute se stap vanaf die Blouvlagstrand en is goed geleë vir daguitstappies na die Tuinroete.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Proteastraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Barnacles het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom