Barra - Marlin House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen vuurwerke of rook word binnenshuis toegelaat nie.
Was asseblief sonbrandolies en -losies af voordat u die linne gebruik, aangesien dit permanente vlekke veroorsaak. Enige beskadigde of gevlekte linne sal op die gas se koste vervang word, afgetrek van die breekskadedeposito.
Stilteure moet tussen 22:00 en 07:00 nagekom word.
Die kompleks se swembad is nie omhein nie. Gaste word versoek om versigtig te wees en voortdurende toesig oor nie-swemmers te verseker.
Troeteldiere word nie op die eiendom toegelaat nie.
Maak asseblief seker dat alle gasoonde en braaiers na gebruik afgeskakel is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6G4C+MM, Miramar, Inhambane Province
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang