8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 68 Barracouta Bend, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Barracouta Brookielace bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Pennington, KwaZulu-Natal, wat dit ideaal maak vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n ekstra enkelbed wat geskik is vir 'n kind. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed geskik vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, lugbraaier, broodrooster, ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met toegang tot YouTube en Netflix, en gratis WiFi-geriewe.
Ontspan op die ruim balkon met buitesitplek, perfek vir skemerkelkies terwyl jy die asemrowende see-uitsigte geniet.
Veilige parkeerplek verseker gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Adele Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 68 Barracouta Bend, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Barracouta Brookielace het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
68 Barracouta Bend, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang