LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Barrister House | LekkeSlaap
+28

Barrister House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 241, Clarens Golf and Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 670 R4 820 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Barrister House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde vierslaapkamerhuis op die Clarens Golf and Leisure-landgoed. Dié huis het lieflike uitsigte op die omliggende berge. Barrister House is ideaal vir gesinne met kinders.

Barrister House beskik oor die hoofhuis en 'n woonstel onder. Die hoofhuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Skuifdeure lei na 'n Jacuzzi-area. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en skuifdeure wat na 'n stoep lei. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en skuifdeure wat na 'n privaat stoep lei. Die tweede badkamer het 'n toilet, stort, bad en 'n wasbak. Die huis het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Daar is ook 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n ysmaker. Die sitarea het 'n gaskaggel, lugversorging en 'n TV met volle DStv. Die eetarea het 'n eetkamertafel vir 8. Gaste kan op die stoep ontspan en die uitsig geniet. Die stoep het ingeboude braaigeriewe, 'n tafel en stoele vir 8 mense en 'n Jacuzzi.

Die woonstel onder het 'n lugversorgde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank. Daar is 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die woonstel het ingeboude kaste en 'n kombuisie. Die woonstel het sy eie ingang.

Gaste het toegang tot 'n outomatiese toesluitmotorhuis en 'n onderdakparkeerplek. Linne en badhanddoeke word voorsien en die beddens het elektriese komberse. WiFi is beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens is Maandag tot Saterdag beskikbaar, behalwe op openbare vakansiedae. Die ligging bied toegang tot die dorp met al sy restaurante, kuns en kultuur.

Slaapplek

’n Bespreking by Barrister House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 5 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Barrister House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Erf 241, Clarens Golf and Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Barrister House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R5 670
Vanaf R4 820
per nag (vir 10 persone)
was R5 670
Vanaf R4 820
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 241, Clarens Golf and Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2HdEe11SzVBzNErKvhJp1j7Zd9qi0d8LGZPGv0oAReQSyQ1fhK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R5 670, nou Vanaf R4 820  per nag (vir 10 persone) 3 5 1 5 Stand 241 Clarens Golf and Leisure Estate 9707 Vrystaat 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -28.512359454441 28.433496952057
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!