LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub | LekkeSlaap
+34

Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Julian P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Julian P

Die personeel was awesome. Met die intrapslag was ons welkom laat voel. Amazing ondervinding van die dorp.

Die gaste wat daar was het ons gerespekteer - wat natuurlik baie van die dorp se inwoners sê. Die oggendson op die stoep het my nog ’n dag laat bly omdat ek die rustigheid van die dorp ervaar het - met ’n koffie natuurlik. Definitief waarde vir geld. Die dae wat ek verby hierdie dorp gery het is verby. Definitief die stop werd.

Dirk L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L
Enkelreisiger

Gerieflik en netjies.

Die lodge is 'n aangename plek om te bly en Barrydale te ontdek. Die kamer is gerieflik en netjies. Die vriendelikheid van die eienaars is wonderlik. Die restaurant trek die plaaslike inwoners en jy kan baie ontdek van Barrydale uit geselsies met die inwoners. Die braai wat die eienaars Saterdae aanbied is 'n heerlike geleentheid.

Hilary J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hilary J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was baie netjies en skoon. Die eienaar en personeel was vriendelik.

Die omgewing is stil en rustig. Die verblyf was bekostigbaar.

Riana P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Vriendelike en omgee-personeel. Net jammer daar was geen kas vir ons klere in die eenheid.

Michelle D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D
Enkelreisiger

Personeel is behulpsaam en vriendelik.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Staff is helpful and friendly.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marius M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Enkelreisiger

Baie skoon en netjies.

Baie skoon en netjiese kamer. Great toeristeplek naby ander toeristebesienswaardighede. Geen personeel in sig die volgende oggend toe ek uitklok nie. Het toe maar die sleutel in die deur gelos en gehoop daar gebeur niks snaaks nie.

Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons maak soggens eers 10:00 oop, dus was niemand op die perseel nie. Ons personeel koes met jou aankoms jou ingelig het dat jy net die sleutel in die deur kan los, want dit is baie veilig hier, maar ek glo hul het nagelaatvom te laat weet. Ons gaan nou n briefie in die kamers plaas dat gaste die vrymoedigheid het om die sleutel in die deur te los. Baie dankie dat jy ons laat oplet het.
Groete uit Barrydale

Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub
Johan M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker wegbreekaandjie in 'n lekker rustige omgewing.

Die kamer is basies, maar met als wat jy nodig het. Dit is heerlik geleë en is stapafstand van al jou eetplekke. Vriendelike en hulpvaardige personeel.

Arno S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arno S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Van aankoms tot vertrek was die personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Kamer netjies en skoon. Ons het ons verblyf vreeslik geniet.

Gerda C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Baie raserig.

Die plek was baie raserig en die matrasse bietjie deur gelê.

Marius V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Enkelreisiger

Awesome en so chilled! Lekker eienaars.

Als was perfek! Geen klagtes.

Des O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed en vriendelik.

Lekker ligging in die dorp naby alles.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good and friendly.

Nice location in the town close to everything.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jacques L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques L
Saam met vriende

Lekker gerus na lang dag op stofpaaie met motorfietse.

Ons het lekker gekuier en geslaap. Die braaidromme was gaar en dit is regtig al waaroor ons kon kla.

Marna L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna L
Saam met vriende

Goeie oornagplekkie.

Die eenheid was goed toegerus vir oornag verblyf - dit was goeie waarde vir geld en die eenheid was skoon en netjies.

Barry L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tweede besoek en sal beslis weer oorbly.

Dit was ons tweede oorbly by die Dungbeetle Backpackers en weereens het ons 'n fantastiese ondervinding gehad. Die kroeg op dieselfde perseel maak dit maklik en lekker om 'n eetdingetjie te bestel (eenvoudige disse, bekostigbaar, en goed voorberei) terwyl 'n mens 'n drankie kan geniet en bietjie kuier saam met wie ook al mag opdaag. Barrydale begin al voel soos ons tweede tuiste en ons sal beslis weer 'n draai maak en kom oorslaap.

Christine V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Perfekte lokasie - op die hoofstraat naby aan winkeltjes en kafees en die enigste plek waar mens in die aand ook kan kuier as mens wil. Almal was baie oulik en die kamer was alles wat 'n mens nodig kan hê.

Mike C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi sentraal.

Die boonste verdieping het mooi uitsig.

Barry L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon, vriendelike diens, goeie kos en fantastiese ligging.

Ek en my lewensmaat het die naweek oorgebly by Barrydale Backpackers en was baie aangenaam verras. Die eenheid was baie netjies en nogal modern, glad nie wat 'n mens sou verwag van 'n backpackers nie. Die kamers was gemaklik, baie goed ingerig (met sommer heelwat koffie, tee, skoon handdoeke ens). Ons het baie vriendlike diens ontvang en sal beslis weer daar gaan oorbly. Volgende keer sal ons heel waarskynlik vriende saam neem, want die kuiertjies in die Dung Beetle Pub was fantasties! Die ligging is ook fantasties en is reg langs Diesel and Creme, ook in die hoofstraat, so meeste van die plekke wat 'n mens wil besoek is net 'n drafstappie in die straat af. Die kos is baie billik en terwyl dit nie vol tierlantyntjies is nie, is dit baie goed voorberei. Sal beslis weer 'n draaitjie maak!

Francois D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met vriende

Die volgende is alles vyfster: die diens, gasvryheid van bestuur, voorsiening van spuis en drank, baie dankie!

Die beste verblyf in Barrydale.

Kaylee V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kaylee V
Saam met vriende

All in all a great place to stay with friends for a night or two!

Definitely would not hesitate to stay here again for a stop over in Barrydale! The most friendly staff!

Etienne D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustige atmosfeer.

Hulpvaardige en vriendelike personeel. Het welkom gevoel van die eerste minuut na aankoms.

Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub's terugvoer

Liewe Etienne,
Baie dankie vir die mooi resensie. Was wonderlik om julle te ontmoet en ons hoop jul kom kuier binnekort weer!
Barrydale groete,
Janine van der Riet-Neethling

Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennantstraat 4, Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec9KNLlWsGJANDNdnmpwmaxrdbPeD8ANdw5ONqW2njvT471PRL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 4 Tennant Street Route 62 6750 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.905831 20.715775
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!