Barrydale Karoo Lodge
- Kapasiteit: 31 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tennantstraat 11, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Barrydale Karoo Lodge is op die gewilde Roete 62 geleë en is 'n lekker oornagplek vir moeë reisigers.
Dié gastehuis bied 'n keuse van 8 individueel versierde en suite-kamers. Die kamers is ingerig met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens en die badkamers het storte óf baddens met oorhoofse storte. Elke kamer het WiFi, 'n TV, 'n waaier, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 2 kamers wat rolstoelvriendelik is.
Gaste kan ontspan in die knus sitkamer met 'n kaggel. Die sitkamer het 'n uitsig oor binnehof en die plonspoel, wat gaste ook kan gebruik. Parkeerplek is in die straat en ook agter die lodge beskikbaar.
Barrydale bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Magpie Art Collective, die Sanbona Wildreservaat, verskeie restaurante, winkels, en wynkelders.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Tennantstraat 11, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Gaste dink Barrydale Karoo Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 31 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tennantstraat 11, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom