Barry's Guest House
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 89, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R560 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Barry's Guest House is in Witsand, 'n oulike dorpie by die Breederiviermonding in die Wes-Kaap, geleë. Dit is bekend daarvoor dat dit die hoogste konsentrasie suidelike Noordkaperwalvisse aan die Suid-Afrikaanse kuslyn het en bied 4 km se witsandstrand, manjifieke Kaapse fynbos en die geleentheid om verskeie watersportsoorte te beoefen.
Verblyf is beskikbaar in verskeie eenhede waaronder 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 3 gaste, die Gecko-gesinskamer met plek vir 4, twee 2-enkelbedeenhede en 'n gemengde slaapsaal met 8 beddens. Alle kamers het en suite-badkamers en hul eie privaat ingange en veilige parkeerplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Indien 'n groep van ten minste 6 gaste 'n minimum van 2 nagte bly, is daar 'n moontlikheid dat die instansie eksklusief vir die groep bespreek kan word.
Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat gedeel word tussen net vier kamers, 'n TV in die sitkamer, en 'n ruim buitelug-vermaakarea met braaigeriewe. Daar is ook 'n groot tuin met skoonmaak- en drooggeriewe vir vlieërplanke. Hangmatte is ook beskikbaar sodat gaste rustig kan terugsit, ontspan en die tuin kan bewonder.
Veilige parkeerplek is van die straat af beskikbaar vir bote en motorfietse.
Barry's Guest House is net tien minute se stap van die rivier af en minder as vyf minute se ry van die see en restaurante af.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoofstraat 89, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Barry's Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 89, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom