LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Baruch Guesthouse | LekkeSlaap
+23

Baruch Guesthouse

Gastehuis
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vanaf 15 Apr 2021 tot 1 Okt 2021.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhodes-Noordweg 35, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 045 R1 363 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Baruch Guesthouse is in Die Boord, Stellenbosch en is ideaal vir sake- of vakansiereisigers. Dit bied gerieflike verblyf en gehaltediens.

Gaste kan tussen lieflike kamers kies wat elk uniek versier is en verblyf vir 2 tot 3 gaste bied. Die kamers het lugversorging, 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet.

Die kamers het TV's met sekere DStv-kanale, WiFi, ’n gasvryheidskinkbord, kroegyskassie en 'n yskas. Elke kamer het ook ’n haardroër, ingeboude internasionale kragpropaanpasstuk, inligtingsleêr en ’n elektroniese kluis vir ’n skootrekenaar.

’n Kontinentale of volledige Engelse ontbyt word daagliks in die eetarea bedien. Dit kan bespreek word met aankoms.

Gaste kan voor die kaggel in die leeskamer ontspan of in die plonspoel afkoel. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en ’n lughawependeldiens is beskikbaar.

Baruch Guesthouse is 550 m vanaf Die Boord-winkelsentrum, 1,6 km vanaf die Markötter-sportgronde, 2 km vanaf Mediclinic Stellenbosch en die Stellenbosch-gholfbaan en 3 km vanaf Eikestad Mall en die Universiteit Stellenbosch. Gaste kan ’n toer van die wye verskeidenheid wynlandgoedere en wynplase in die omgewing doen.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Baruch Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Rhodes-Noordweg 35, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baruch Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 045
Vanaf R1 363
per nag (vir 2 persone)
was R2 045
Vanaf R1 363
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhodes-Noordweg 35, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5YzgzOTI2LTI3N2YtNDY4Ny1hMzUzLTFmYTc5OTkzM2Q0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 045, nou Vanaf R1 363  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 35 Rhodes-Noord Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.949111722782 18.852616846561
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!