LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Basil's Boma | LekkeSlaap
+47

Basil's Boma

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Basil's Boma
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Engela D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Perfekte unieke plek vir wegkom uit die stad. Netjies en Joanne doen soveel moeite. Sal beslis Basils Boma aanbeveel.

Basil's Boma's terugvoer

Dear Engela,
A most sincere thank you for your kind review. We are so pleased to learn that you had enjoyed your stay here with us at Basil's Boma.
It was a pleasure to have hosted you and met you both.
We look forward to hosting you once again in the near future.
Enjoy a splendid day.
Best wishes,
Joanne

Basil's Boma
Thomas B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en gerus.

Sien sterre.

Gerhard D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker! Baie privaat, beslis die plek vir jou en die vrou!

Vreeslike goeie en lekker gasvryheid! Het die geselskap geniet en die privaatheid nog meer! Net jy, die vrou en die bos!

Elisma O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma O

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly, die rustigheid van die natuur en sit om die kampvuur in die aand was kos vir die siel! Sal vir seker kan aanbeveel. Netjies, skoon en 10 uit 10 vir gasvryheid.

Basil's Boma's terugvoer

Dear Elisma,

Thank you for choosing to share our little piece of heaven on earth with us here at The Potter's Shed. Basil and I are so pleased that you had enjoyed your stay here with us. It was such a pleasure to have hosted such a jolly and friendly couple such as yourselves. We are looking forward to your next visit in the near future. Enjoy the Festive Season. Kind wishes, Basil and Joanne PS. Trust you enjoyed the cruise on the yacht Sunday afternoon.

Basil's Boma
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas S82, R560, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ZGQ1OWVkLTk4ODgtNDRlMS05M2E4LWZjZWIxOTkzYjc3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Farm S82 R560 0232 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.814917393341 27.776135857137
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!