+17
Selfsorg in Bredasdorp

Basson Town Cottage

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Engela V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Ons het vir rugby gegaan by die laerskool as toeskouers. Ons het heerlik gebly, ons was net bekommerd oor ons voertuig wat in die straat moes staan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilma
Basson Town Cottage
Baie dankie vir u terugvoer, maar ek verstaan nou nie hoekom die voertuig in die straat moes staan terwyl u binne ons perseel onder die afdak by die agterdeur kon parkeer. Ons weet dat ander gaste soms verkies om by die voordeur te parkeer, maar die meeste van ons gaste parkeer op die perseel binne ons veiligheidshekke reg by die agterdeur. Sleutels van buite hekke en agterdeur is aan u oorhandig met verduideliking aan die ouder gaste.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Van Riebeeck Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8af0b36bb300420a3fefc4facfc18d4e28a28a3e58a49efbcff9d9b0d4d0ee4913c2444caebd92ec8b3c50f809d3b8316e99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 4 Van Riebeeck Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5336431 20.0384353
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang