Basterskloof
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Mountain cottage Number One
- Selfsorg
- Mountain Cottage Number Two
- Selfsorg
- River Cottage
- Selfsorg
- Rondawel
- Selfsorg
- Mountain Cottage - Stone House
- Selfsorg
- Turtle Cottage
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster in.
- Anna's Cottage
- Selfsorg
Huisreëls
Die eiendom het nie WiFi beskikbaar nie. Brandhout is op aanvraag en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël. Let asseblief daarop dat sommige kothuise nie geskik is vir troeteldiere nie en 'n risiko kan inhou as gevolg van die teenwoordigheid van ander honde of perde in die omgewing.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Stel Pass Road, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang