LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bastion House | LekkeSlaap
+36

Bastion House

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg 55, Irene Sekuriteitslandgoed, Irene, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bastion House bied B&B-verblyf op Irene Sekuriteitslandgoed. Die gastehuis is naby die Centurion Gholflandgoed, restaurante en ongeveer 16 km van Pretoria se middestad af.

Bastion House se verblyf bestaan uit 8 kamers wat individueel versier is. Dié kamers het of 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed en elkeen het 'n en suite-badkamer. Die kamers het 'n private ingang, gratis WiFi, 'n werkstasie, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Gesonde ontbyt word in die eetarea bedien of 'n wegneem-ontbytboksie kan bestel word. Tuisgemaakte aandetes kan op versoek gereël word. Daar is klein braaigeriewe en 'n konferensielokaal wat gehuur kan word. Veilige parkeerplek is op die perseel met 24 uur-toegangsbeheer.

Bastion House is 10 km van Irene Village Mall, Irene Buiteklub, 36 km van Sandton City Mall en 44,4 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Bastion House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Albertweg 55, Irene Sekuriteitslandgoed, Irene, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Bastion House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Centurion Gauteng
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg 55, Irene Sekuriteitslandgoed, Irene, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdP7DZwaP2sLiCAYg1qf8EEcd64YOPIpJSjhtYlWMYJLsLlZRA8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 55 Albert Road Irene Security Estate 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.866518 28.212381
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!