4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 23 Bastion Crescent, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Bastion View is in Polokwane, Limpopo geleë, en bied gehalteverblyf wat perfek is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf.
Die knus kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, lugbraaier, mikrogolf, asook eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike rusbanke, lugversorging en 'n kaggel, perfek om warm te bly gedurende kouer nagte.
Buite kan gaste die stoep met 'n etenstafel en stoele geniet, wat 'n ideale ruimte bied om saam etes te geniet en die sonsondergang te geniet. Die eiendom bied ook 'n boma-braai-area en 'n KolKol-houtvuur-bubbelbad.
Gaan stap rustig tussen die springbokke en verdiep jou in die skoonheid van die bosveld. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Karien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 23 Bastion Crescent, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Bastion View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Bastion Crescent, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang