Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baton Rouge on Sea

B&B
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-straat 7, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Baton Rouge on Sea is in Mtunzini, ’n klein kusdorp aan die Noordkus. Die perseel bied ’n uitsig oor die Indiese Oseaan en is net 130 km noord van Durban op die N2.

Verblyf is beskikbaar in 2 gastekamers wat elk slaapplek het vir 2 gaste volwassenes en elkeen is individueel versier en gemeubileer. Die eerste gastekamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer en die tweede gastekamer het 2 enkelbeddens and maak gebruik van ’n aparte badkamer wat oorkant die gang is.

Ontbyt is ingesluit in die tariewe en word bedien op die stoep wat uitkyk oor die blou swembad. Die perseel is omring deur elektriese heinings en daar is veilige parkeerplek. Die verblyf is net ’n kort ent se ry vanaf die plaaslike natuurreservaat, strand en strandmeer.

Mtunzini het ’n rits restaurante, ’n klein winkelsentrum, gholfbaan, tennisbane, rolbalveld en gimnasium. Die plaaslike natuurreservaat en strand-area is ongerep en bied ’n verskeidenheid staproetes, voëlkyk en buitelug-doendinge.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Seaview-straat 7, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-straat 7, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADG9BCmXMeQLnAePuwJLKxzxoU9gt7n3akqlK285xiF44hQpVrx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 7 Seaview Street Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.960486206978 31.750765947833