Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Battlefields Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Battlefields Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hannes P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hannes P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eiendom kort aandag.

Beslis nie op 4-ster-standaard nie. Kort baie aandag. Ons is ontvang in die kombuis tussen al die kosmaak en reuke. Ek stel voor die eienaar is meer betrokke met minder verskonings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Wet B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
De Wet B
Saam met vriende

Goeie gastehuis.

Kamer en badkamer was netjies en skoon. Alles het reg gewerk. Beddens baie gemaklik, duvets swaar. Skoonmaakdiens goed. Genoeg warm water. Ons het nie ontbyt geneem nie. Gesukkel om iemand te kry om ons te ontvang toe ons opdaag. Het maklik 15 minute gesukkel (al 3 klokkies gelui en al 3 nommers gebel). Die eienaar het egter telefonies om verskoning gevra. Mense het nie geweet dat ons geboek het nie, maar steeds ons laat inboek op grond van kwotasie wat aangevra is vroeër die week en my woord. Het ongelukkig nie eienaar ontmoet nie aangesien ons haastig was na 'n partytjie toe. Persoon was ongeskik toe my vriend die sleutel probeer teruggee toe ons uitboek. Kamer was redelik koud selfs met paneelverwarmer teen muur. Gordyne blok lig goed uit as jy wil laat slaap. Die gastehuis is naby aan 'n hoofpad en verkeergeraas is merkbaar as jy lig slaap. Hek gaan soms self oop en ek was bekommerd oor my kar veral omdat ons kamer nie direk aan parkering gegrens het nie. Geen dakke, slegs oop parkering. Parkering was 'n probleem die een aand, en karre moes mekaar vasstop om in te pas. Die koffiekoppies is baie onprakties (vierkantig en koffie word vinnig koud oor groot oppervlakte). Daar is redelik "mold" op badkamerplafon. Ek weet ek kla oor 'n paar goedjies, maar oor die algemeen was die gastehuis goed en 'n goeie opsie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Kamer was netjies en goed toegerus. Ontbyt was smaaklik en goed voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Gesin met klein kinders

Vriendelike, rustige verblyf met 'n heerlike ontbyt.

Ons het slegs een nag vertoef, maar alles was heerlik. Ons het in die gesinskamer gebly, aangesien ons klein kindertjies het. Alles was netjies, skoon en gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Die ontbyt was heerlik en die diens vriendelik en aangenaam. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed versorg en persoonlike aandag van bestuur en personeel.

Heerlike aandete en ontbyt, goed versorgde kamers met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Muriel V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Muriel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en vriendelike gastehuis.

Kan met groot vrymoedigheid Battlefields aanbeveel. Ontvangs vriendelik, veilige parkering, goeie ontbyt, vinnige WiFi en wonderlike bed met kwaliteit bedlinne! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine B

Lovely accomodation.

Very neat, clean and secure lodge. Hostess and staff went out of their way to make us feel comfortable. Would definitely make use of their services again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige akkommodasie.

Baie netjiese, skoon en veilige lodge. Gasvrou en personeel het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te laat voel. Sal beslis weer van hul dienste gebruik maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mokgadi S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mokgadi S
Saam met vriende

Needs improvement.

Nice place, but still a few things to fix as it is fairly new.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keabetswe M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keabetswe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The guesthouse is very clean, linen smells so fresh.

Had a peaceful night at the guest house. the place was very clean. From linens, to towels, the floor, everything just smelled very nice. The cleaning ladies are doing a superb job. The staff is also friendly. The only think that can be done is perhaps get air-cons or heaters. The place is very cold. For food perhaps it should a buffet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enigste ordentlike plek in Volksrust.

'n Uitstekende plek, net jammer dis in Volksrust.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens S
Gesin met tieners

Netjies, gerieflik en goeie diens.

Vriendelike ontvangs, gesellige gasvrou en wonderlike ontbyt ingesluit, definitief hoogs aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enrique M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Enrique M
Gesin met tieners

Aangenaam.

Lekker gebly, plek was netjies. Personeel baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertie E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Rugby week bygewoon, ligging naby en netjies. Vriendelik en gasvry. Beveel aan vir enige toeris.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cr S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cr S
Saam met vriende

Baie netjies met vriendelike personeel.

Goeie waarde vir geld. Baie lekker atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename personeel en goeie diens.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf.

Ons het baie lekker gebly. Personeel was baie vriendelik en professioneel. Ek sal enige tyd weer van Battlefields gebruik maak. Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria J C - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria J C
Besigheidsreis

Lekke gholf-verblyf!

Geen probleem vir Battlefields - hulle het vir ons 3 ander vriende wat elders bespreek het ook ontbyt bedien en was vreeslik gasvry. Ons sal beslis weer by Battlefields bespreek en ook definitief op ons lys van voorkeur-akkommodasie plaas. Knap gedaan en baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaas Jeroen K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas Jeroen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

1 nacht tussenstop naar Royal Natal.

Mooi verblijf. Het is vrij nieuw en overal is aan gedacht. Volksrust daarentegen is niet de moeite waard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Besigheidsreis

Baie heerlike, ruim kamers met nodige fasiliteite.

Maritsa en Dawie het ons baie tuis laat voel en die diens was van uitstaande gehalte. Kamers ruim, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kruger- en Joubertstraat, Adelaide Tambo-street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b1fa1c6bd1489b9b10c6832262bbb64398f011893ca517cbef643b448782d6bba93e037e56ed7de029a943eddb6058f2060?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Corner of Kruger & Joubert Street Adelaide Tambo Street 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.367146290173 29.87774848938
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem