Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baviaans Wes Guest House

  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hartebeesrivier/Zaaimansdal, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R724 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Baviaans Wes Guest House is op 'n plaas ongeveer 30 km van Uniondale af in die rigting van Willowmore en Baviaanskloof, 'n Wêrelderfenisgebied. Dié gastehuis bied 'n tipiese Suid-Afrikaanse vakansie-ervaring.

Baviaans Wes Guest House bied basiese selfsorg- en rugsakreisigersakkommodasie.

Die plaas is ideaal vir 4x4- en 4x2-bestuurders en bergfietsryers en gaste kan al langs die pad die pragtige natuurskoon van die Klein Karoo aanskou. Gaste kan ook die verskeie staproetes op die plaas verken. San-rotskuns is ook te siene op die plaas. Daar is 'n groot verskeidenheid wild wat jy sal raakloop as jy gaan stap of rondry en geduldige voëlkykers sal in die sewende hemel wees op die plaas. 'n Hele paar bloukraanvoëls het hulle tuisgemaak in die tuin en gaste sal genoeg geleenthede hê om hulle van naby te aanskou.

Die gasvrou sal seker maak dat jy gemaklik is. Maaltye kan op versoek gereël word.

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 11 resensies vir Baviaans Wes Guest House
Netheid
3.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Elmarine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 8

Ligging

  • Hartebeesrivier/Zaaimansdal, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baviaans Wes Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R724
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R724
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hartebeesrivier/Zaaimansdal, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjM2ZkMTAxLTExYzQtNDMzNS04YWY3LTViNzk5MGQ5OGY2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R724 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 Hartebeesrivier/Zaaimansdal Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 11:00 -33.589410648736 23.349267840385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem