Baviaans Wes Guest House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Skuifdeur
Slegs verblyf.
Huisreëls

Let asb. daarop dat 'n 18 km-lange grondpad na die instansie lei, maar is in 'n goeie toestand.

Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal halfprys. Kinders onder die ouderdom van 2 bly gratis.

Maaltye kan op aanvraag teen 'n addisionele koste gereël word.
Aandete: Maalvleis- en kaaspasta, 2 slaaie, tuisgemaakte brood, tuisgemaakte konfyt, kaas en koffie of tee.
Ontbyt: Pap, brood, kaas, konfyt en koffie of tee.
Kaassworsies en roereiers is op aanvraag beskikbaar.
'n Plaasontbyt is ook op versoek beskikbaar.

Gaste wat die Hoofhuis bespreek sal slegs die aantal kamers ontvang wat met die bespreking ooreenstem. Enige addisionele kamers sal gesluit word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 724
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 724
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 724
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hartebeesrivier/Zaaimansdal, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjM2ZkMTAxLTExYzQtNDMzNS04YWY3LTViNzk5MGQ5OGY2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R724 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 Hartebeesrivier/Zaaimansdal Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 11:00 -33.589410648736 23.349267840385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang