Seaview Akkommodasie by Bay Dreamer | LekkeSlaap
+19
+19

Bay Dreamer

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aurigas-straat 16, Seaview, Port Elizabeth, 6011, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bay Dreamer is 'n pragtige dubbelverdieping-selfsorghuis aan die oewer van die Indiese Oseaan in Seaview, Port Elizabeth. Gaste kan dolfyne sien baljaar, die sonsondergang met 'n skemerkelkie geniet, en in die winter walvisse sien.

Bay Dreamer het slapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n gesinsbadkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Ekstra komberse word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv, 'n see-uitsig, en 'n aparte gasbraai-area binne. Daar 'n dek met buitemeubels en 'n omheinde tuin met 'n 180°-uitsig oor die see. WiFi is beskikbaar.

Daar is 2 afstandbeheer-motorhuise en parkeerplek vir groter voertuie in 'n stil doodloopstraat. Die huis het 'n afstandbeheer alarmstelsel met gewapende reaksie.

Slaapplek

’n Bespreking by Bay Dreamer sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Bay Dreamer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Aurigas-straat 16, Seaview, Port Elizabeth, 6011, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bay Dreamer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aurigas-straat 16, Seaview, Port Elizabeth, 6011, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeYBEa22DeUGhYVtxPuy88VimTdBZGmMryYLCUymPDqxCqyc5nj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 16 Aurigas Street Seaview 6011 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.012759 25.353215
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za