Bay Haven Collection Villa 1 - 4
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Park Avenue, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R12 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bay Haven Collection Villas 1–4 bied 'n pragtige, moderne selfsorg-wegbreek in Houtbaai, perfek vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die eiendom beskik oor 4 villas, elk met slaapplek vir tot 4 gaste. Elke villa bestaan uit 2 gemeubileerde slaapkamers met koninggrootte-beddens en 2 en suite-badkamers. Die eerste badkamer het beide 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede slegs 'n stort bied.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in, ideaal vir die voorbereiding van tuisgemaakte maaltye. Die ruim leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV vir gaste om te ontspan en te geniet.
Elke villa spog ook met 'n privaat balkon met asemrowende uitsigte, sowel as 'n plonspoel, wat die perfekte omgewing bied om te ontspan en die skoonheid van Houtbaai te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 25 Park Avenue, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Park Avenue, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang