Bay Lodge 29
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 43 Karyn Street, Unit 29 Bay Lodge, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Bay Lodge 29 is 'n bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel wat sentraal geleë is in 'n veilige kompleks in Ballito, wat asemrowende see-uitsigte vanaf beide die slaapkamer en sitarea bied. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie wat naby die kus wil wees.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en kasspasie, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kan die gemeenskaplike kompleks se geriewe geniet, wat 'n swembad en braai-area insluit. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien, en die woonstel is gerieflik geleë naby Willard Beach, Thompson's Bay, die bekende Hole in the Wall, asook Junction Mall, wat 'n verskeidenheid inkopies en eetplekke bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 58
Resensies 108
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 43 Karyn Street, Unit 29 Bay Lodge, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Karyn Street, Unit 29 Bay Lodge, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang