Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay View

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Bay View
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carl S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl S
Gesin met tieners

Alles en nog meer as wat ons verwag het!

Perfekte verblyf vir ons gesin! Mooi uitsig en goeie ligging!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clair E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clair E
Gesin met klein kinders

Lekker kuier met familie.

Lekker naby die see. Ruim huis. Goed toegerus met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gleazon P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gleazon P
Gesin met tieners

Was awesome, the view is just phenomenal and the area is very good.

Had a great time. Walk on the beach and also nice walkways on the river side area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H

Uistekend, tevrede, behulpsaam en dankbaar.

Goeie diens. Baie goeie behulpsaamheid rakende navrae. Fantastiese ligging en natuurlik sal ons weer bespreek. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice E
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier. Hou van die huis se view.

Bayview is geskik vir 'n gesin en vriende. Als is net so op die foto: braaiplek bietjie sleg as dit reën, dis meer vir somerdae maar baie gerieflik. Ek sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelmina V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelmina V
Gesin met klein kinders

Pragtig, gerieflik, mooiste uitsig.

Ons het heerlik gekuier daar, en sal weer gaan. Die uitsig is soos op die foto's. Baie lekker gekuier, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met vriende

Baie rustig, gerieflik en natuurlik ongelooflike uitsig.

Ons het heerlik gekuier saam met Duitse vriende. Hulle het die natuurskoon en pragtife strande baie geniet. Hoop ons kan weer gou kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
She-earl A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
She-earl A

Was baie lekker. Ons het dit baie geniet.

Sal weer gaan en ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilmaree A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmaree A

Dit was ongelooflik.

Die huis was baie lekker, alles was netjies. Ons het dit regtig baie geniet. Sal enige tyd weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke L
Gesin met tieners

Witsand is altyd lekker, maar ons was teleurgesteld in die huis.

Die ligging is wonderlik, maar die huis was nie skoon nie en die beddens op die grondvloer is ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jemean M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemean M
Gesin met tieners

Rustig, mooi, geniet.

Ek en my gesin was daar. Dit was 'n wonderlike naweek. Baie mooi het alles wat jy nodig het, ek hou daarvan dat dit nie koud is nie, plekkie het verwarmers. Ek sal beslis weer met my gesin kom. As jy uitkyk op die balkon, kyk jy direk op die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor L
Gesin met klein kinders

Elke sent werd.

Meer as genoeg beddens, mooi uitsig oor die see en rivier. Lekker braai-area en kuierarea bo in die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 200
R1 200 R780
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 200
R1 200 R780
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 200
R1 200 R780
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselkrakerstraat 7, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34a63966698cf74fcc9e764dd37b124b273c85d6eceaee434879b86db765e1cbd8fb850af46c68fefb5c97c0dad1060d9dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R780 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 7 Mosselkraker Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.394888264208 20.84915415159