Heldervue Akkommodasie by Bay View | LekkeSlaap
+47

Bay View

54 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abeliastraat 21, Heldervue, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bay View verhuur kamers in Heldervue, Somerset-Wes, met maklike toegang van die N2 en R44 af.

Kamers beskik oor panoramiese uitsigte op die omliggende berge en oor die hele Valsbaai, Hangklip, Gordonsbaai, Strand, Kaappunt en Helderberg se nagliggies.

Daar is 6 luukse kamers met privaat ingange wat daagliks skoongemaak word. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, TV, DStv, gratis WiFi, yskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Gesinskamer is ook beskikbaar met 'n aangrensende aparte slaapkamer met 2 enkelbeddens. Al die kamers (behalwe een) het see-uitsigte. Parkeerplek vir 1 motor is beskikbaar per kamer. Addisionele parkeerplek is beskikbaar op versoek.

Daar is en suite-badkamers, sommige met 'n aparte bad en stort en ander slegs met 'n stort. Skoon handdoeke word daagliks voorsien.

Bay View is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Dis die ideale basis vanwaar jy die Helderberg-area, omliggende wynlande, strande en skilderagtige stap- en bergfietsroetes in die area kan verken.

Bay View sien uit daarna om jou in die pragtige Helderberg-omgewing te verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 54 resensies vir Bay View
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Abeliastraat 21, Heldervue, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bay View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abeliastraat 21, Heldervue, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMjE3NzE0LTY0MTgtNDExMy1iOGRhLTA0YjlmNWY4NjIxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 54 5 1 5 21 Abelia Street Heldervue 7129 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.06383 18.81846
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za