Bay View Guest House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Dubbelkamer 1
- Slegs verblyf
- Familie-eenheid 2
- Slegs verblyf
- Dubbelkamer 3
- Slegs verblyf
- Dubbelkamer 4
- Slegs verblyf
- Dubbelkamer 5
- Slegs verblyf
- Dubbelkamer 6
- Slegs verblyf
Huisreëls
Let asseblief daarop dat Bay View Gastehuis nie braai- of kombuisgeriewe het nie. Ontbyt en aandete is ook nie op die perseel beskikbaar nie. Daar is egter verskeie restaurante binne 1 km wat ontbyt, middagete, aandete en wegneemetes bedien. Inklok na 20:00 is moontlik met vooraf reëling. Laat uitklok word teen 'n bykomende fooi gehef. Alle kamers is rookvry; daar is egter rookareas beskikbaar. Bay View akkommodeer nie troeteldiere nie. Kamers word daagliks tussen 09:00 en 13:00 skoongemaak. Respekteer asseblief ander gaste se privaatheid en handhaaf 'n minimum geraasvlak te alle tye. As gevolg van ander gaste, privaatheid en sekuriteit word geen persone anders as bespreekte gaste op die perseel toegelaat nie. 'n Volle daaglikse tarief sal gehef word vir besoekers anders as bespreekte gaste wat op die perseel gevind word. Let asseblief daarop dat die swembad en waterfonteine op die perseel nie omhein is nie en daarom moet kinders te alle tye vergesel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Abelia Street, Heldervue, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang