Knysna Akkommodasie by Bay View | LekkeSlaap
+67

Bay View

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Bay View
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Shana T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shana T
Saam met eggenoot / lewensmaat

One that won't be forgotten.

The word awesome can't even describe the time that we had at Bay View. Firstly we got an apartment that we didn't even book. We received one better than we originally had booked. Poppie made us feel at home the moment we arrived. She is a wonderful person inside and out. Our apartment had everything that we needed and more. The view that we had was amazing everything about Bay View is amazing! Poppie was nice that on day two she brought us some towels to use which we did not expect, but being the lovely hostess that she was she did it. If you're looking to get away from home and experience nature at its best, make Bay View your next holiday destination. We will definitely be going back. Thanks Poppie for a wonderful time at Bayview.

Bay View's terugvoer

Wow !! Thank you so much for Being such a lovely couple; your input is part of our success .
Looking forward to see and welcome you back.
Best and Kind greetings

Bay View
Marina T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina T
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly, die plek is skoon en die gashere baie vriendelik.

Die uitsig is ongelooflik. Ons is mal oor die plante om die plek en hulle het selfs vir ons gegee om huis toe te vat.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had an awesome time. The place was clean and the hosts very friendly.

The view was spectacular. We liked the plants around the place and they even gave us some to take home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Adriaan S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan S
Gesin met klein kinders

Goed ontvang.

Uitsig is mooi en daar is 'n braai wat ingesluit is.

Ansie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie V
Gesin met tieners

Hartlike verwelkoming en goeie nasorgdiens.

Pragtige uitsig. Theuns en Poppie baie gasvry. Nie loopafstand van strand nie. Sal beslis sitkamermeubels skuif vir beste uitsig as die winderige weer vir buite sit nie na wense is nie.

Annemarie K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie K
Gesin met tieners

Uitstekend, sal definitief Bay View aanbeveel.

From the moment we arrived we fell in love with the place. The apartment was spotlessly clean. The owners were awesome and assisted us where needed. We loved the view over the ocean, the quietness, tranquillity and sound of birds sitting on the stoep. We will definitely go back as we enjoyed every moment of our stay at Bay View. Thanks, Poppie en Theuns, we appreciated everything.

Pj S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi.

Eerstens was ons geskok, ons was opgradeer na 'n mooier kamer/woonstel. Wat 'n groot blessing is eintlik, want ons wou goedkoop bly en meer attraksies gaan sien het. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam, baie voorstelle van plekke gegee ook om te gaan doen en sien en waar is die beste restaurante. Aan die eenkant het jy 'n see-uitsig en as jy oor die pad stap sien jy Knysna in die nag met al die liggies, dit was ongelooflik mooi. Braaigeriewe is daar, veilige parkering, DStv, Wi-Fi, potte en panne en ketel al die nodige goedjies ook vir self catering. Brenton-on-sea is 'n pragtige strand wat letterlik 3 min se ry is van die plekkie. Maak net seker jy koop die nodige goedjies voor jy terug keer na die plekkie, want dit is buite die Knysna dorp so ek stel voor om op die kaart te kyk waar die plekkie is, want party mense sal seker nie daarvan hou nie.

Bay View's terugvoer

Goeie Middag julle;
Baie dankie vir jul terugvoering van die akkommodasie verblyf by ons; Ons waardeer dit ongellooflik baie.
Ons wens julle n geseende kersfees en n voorspoedige Nuwe jaar 2020.
Vriendelike groete Poppie

Bay View
Gerhard H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

Fantasies rustig en wat 'n uitsig.

Die rustigheid en kalmeerpille met die mooi uitsig maak die verblyf die moeite werd. Is absoluut waarde vir geld.

Janicke V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janicke V
Saam met vriende

Netjiese eenheid met pragtige uitsig en goeie ligging!

Ons het lekker gebly in hierdie netjiese eenheid, met pragtige uitsigte en goeie ligging! Die gasvrou was baie reaktief op e-posse voor die tyd, en ons het baie goeie diens ontvang. Die eenheid is geleë naby lekker/goeie restaurante wat baie gerieflik was. Beveel aan!

Madeleine D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n belewenis om die mooi natuurskoon van die stoep en woonstel af te beleef.

Dit was 'n onvergeetlike belewenis, die mooiste natuur, ontspannend, rustig, vernuwend, mooiste herinneringe. Die verblyf was baie netjies, skoon en goed toegerus. Baie dankie aan die eienaars wat dit soos huis laat voel het, hul vriendelikheid, gasvryheid, warmte en persoonlike omgee. Baie dankie aan almal van die bespreking, die verblyf en die totsiens sê. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Bay View's terugvoer

Dankie Madeleine vir julle besoek by ons en julle terugvoering van verblyf
Baie dankie vir so 'n silwerskoon woonstel .
Ons wil graag julle enige tyd weer terug verwelkom en met raad en hulp by staan met julle besluite.
Sterkte en vriendelike groete, Poppie.

Bay View
Ariel W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ariel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker om daar te bly.

Ek en my man het 'n lieflike naweek by Bay View gehad. Ons was opgegradeer na 'n groter woonstel met 'n asemrowende uitsig op die see. Pragtige en netjiese woonstel met 'n stil en rustige atmosfeer. Die kliëntediens was tops.

Bay View's terugvoer

Goeiedag Ariel,

Baie dankie vir jul terugvoer en vinnige wegbreek naweek. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom sowel as al die vriende en familie.

Vriendelike groete,
Poppie

Bay View
Priscila R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscila R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Small place with all you need for a self-catering holiday. Very relaxing and simple. You can drive easily to Brenton on Beach and are not far from Thesen island and Leisure Isle. The view is pretty too! We loved looking at the sky - I don’t think we’ve ever seen so many stars. A nice chilled, simple place.

Bay View's terugvoer

Thank you so much for taking the time to send us a review of your stay.

We are happy that we had a bigger apartment and could upgrade and make it available to you at the same price which was booked for.

Looking forward to your next visit.

Kind greetings
Poppie

Bay View
Mary V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Móét vir liggaam en gees.

Perfekte vakansie as jy rustigheid nodig het. Dis presies wat ek en my gesin gekry het. 'n Perfekte manier om voor te berei vir die nuwe jaar en sy uitdagings.

Bay View's terugvoer

Goeie Middag Julle,
Dis heerlik om weer van julle te hoor en vreeslik dankie vir jul terugvoering van jul verblyf.
Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom dit was vir ons n Plesier om julle as gaste te he.
Vriendelike Groete,
Poppie

Bay View
Brenda R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bayview Place is a perfect location with amazing views and beautiful gardens. Poppie provided us with all information we needed.

The place is great, very clean and has everything you need. Poppie was also very helpful since arrival, available at all times whenever I had questions. Poppie is a thoughtful and gracious host. We had wonderful braai's and enjoyed the amazing view of the ocean. Totally recommend.

Bay View's terugvoer

Hi Brenda,
Thank you so much for your for your responds and review.
It is reviews like this that makes your heart warmer to go the extra mile.
Kind Greetings,
Poppie

Bay View
Dawie L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Hartlik ontvang. Gasvry. Wooneenheid baie netjies.

Bay View's terugvoer

Bay View Gaste Eenheid wil julle bedank dat julle 'n vinnige naweek by ons tuis was.
Ons sien graag daarna uit om julle weer te verwelkom aangesien dit so naby is.
Baie dankie vir jul terugvoering.
Vriendelike groete, Poppie.

Bay View
Pierre J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing gem in an amazing area with the best host. Felt spoiled our whole stay.

Will certainly be coming back with more family. Stay was just perfect and would recommend a telescope for some of the most wonderfully starlit skies. On top of all that the hosts are simply wonderful and most kind.

Bay View's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering van verblyf, dit maak ons harte so bly en is bemoedigend om nog beter te wil doen.
Dis altyd vir ons 'n seën om gaste weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Poppie

Bay View
Anton U - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan met uitstekende uitsigte.

Poppie het ons gasvry ontvang en self opgradeer omdat daar spasie beskikbaar was. Die eenheid is netjies, skoon en het als wat nodig is. Ons sal weer van Bay View gebruik maak.

Bay View's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering Anton, ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelke Groete
Poppie

Bay View
Joanita C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning view met ‘n rustige atmosfeer.

Die gasvryheid met aankoms was fantasties en het ons dadelik tuis laat voel. Woonstel was volledig toegerus met alles wat ons nodig gehad het en die uitsig oor die see is asemrowend. Ons kan Bay View met graagte aanbeveel - veral as jy wil gaan rus!

Bay View's terugvoer

Hi Joanita
Bay View Guest Apartments wil net baie dankie sê dat julle by ons tuis gegaan het.
Baie dankie vir jul terugvoering van julle kort vakansie by ons.
Ons hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Poppie

Bay View
Susan L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Gesin met tieners

Baie netjiese plek, sentraal geleë met vriendelike eienaars.

Weereens baie dankie vir die heerlike tyd! Baie netjiese plek, sentraal geleë en baie aangename gasheer en gasvrou!

Bay View's terugvoer

Hi Susan en Familie,
Baie dankie vir julle terugvoering van jul verblyf.
Dit was n ongelooflik plesies om julle en jul pragtige wel opgevoede kinders by ons te akkommodeer.
Bid dat julle spoedig baie reen sal kry!
Vriendelike Groete Poppie & Theuns

Bay View
Bettie K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie K

Dit was hemels, en die diens absoluut fantasties. Sal graag weer daarheen wil gaan. Baie dankie.

Ek en my dogter het regtig ongelooflik lekker gebly. Die diens van Poppie en haar man was skitterend. Die woonstel was pragtig skoon en goed ingerig. Ons het baie veilig gevoel, en was oor alle besienswaardighede ens. goed ingelig. Hul vriendelikheid was aansteeklik, en hul was altyd beskikbaar en behulpsaam. Bay View Guesthouse is soos 'n stukkie hemel op aarde.

Bay View's terugvoer

Hi Bettie ,
Baie dankie vir jou pragtige terug voering dit laat ons net streef na nog beter.
Het jy jou pakkie gekry.
Geniet die naweek .
Poppie



Bay View
Ruben K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben K

Hemel op aarde, eden paradys.

Twee eenhede baie gerieflik.

Adele B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Gesin met tieners

Wonderlik!

Dit was ongelooflik lekker om by Bay View te kon bly. Die plekkie is netjies en baie skoon. Poppie en haar man is baie vriendelik. Ek was so bly om te sien daar was 'n haardroër in die kas, aangesien ek myne vergeet het. Daar was ook 'n strykplank en besem, ens. Die uitsig is ook baie mooi en die 'local Robins' (voël) kom eet hy jou hand, sodra hul jou gewoond is. Soggens sit hul op die stoepreling en wag vir hul 'snack'.

Bay View's terugvoer

Hi Adele,
Baie dankie vir jou awesome resensie en dat julle Bay View Gekies het om julle vakansie deur te bring hoop julle kon die afslag goed gebruik het .Wens julle n baie wonderlike jaar verder.
Vriendelike Groete
Poppie

Bay View
Hanli M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanli M
Gesin met tieners

Mooi uitsig en vriendelike gasvrou.

Hulle moet asb. in die toekoms op die webblad noem dat DStv nie beskikbaar is nie, asook dat 2 slaapkamers 'n badkamer moet deel.

Bay View's terugvoer

Goeie dag Hanli,
Baie dankie vir jou terugvoering, soos ons reeds vir jou genoem het;
Die DStv. sal eers in April om presies te wees more 05/04/2016 geïnstalleer word .
Wens julle 'n geseënde & vreugde voorbereiding
Vriendelike Groete Poppie



Bay View
Manie H - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie H
Gesin met tieners

Baie lekker gebly by Bay View.

Bay View is pragtig geleë vir 'n mooi uitsig oor Buffelsbaai. Die huis was skoon en mense was baie vriendelik. Ons het lekker gebly en 'n heerlike vakansie daar gehad.

Bay View's terugvoer

Hi Manie,
Baie dankie vir jul terugvoering en Review van Bay view, en ek wens julle n wonderlike jaar van Vreugde en Liefde toe; julle
is so n pragtige familie.
Vriendelike Groete Poppie

Bay View
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht 110, Staatspresident C.R. Swart-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlMzBjMzBhLTBkZDEtNDI5Yi04YjA0LWJiYWM0Njc5NTUyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Uitzicht 110 State President CR Swart Road 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.060784997082 23.007349224537
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za