Cannon Rocks Akkommodasie by Bay View Self-Catering | LekkeSlaap
+25
+25

Bay View Self-Catering

8 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 300 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-straat 467, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bay View Self-Catering is langs die swemstrand in Cannon Rocks, 'n plattelandse dorpie in die Oos-Kaap. Cannon Rocks is veral bekend onder vlieërbranderryers en vissermanne en die ongerepte strande en rustige atmosfeer maak dit ideaal vir persone wat smag na 'n wegbreek.

Hierdie selfsorghuis het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 slaapkamers met enkelbeddens, 'n leefarea, eetkamer en kombuis. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, wasmasjien en skottelgoedwasser. 'n TV met DStv Compact is beskikbaar.

Cannon Rocks grens aan die Woody Cape Natuurreservaat en is net 15 minute van Kenton-on-Sea af. Addo Olifantpark is minder as 100 km van die woonstel af en die afstand tussen Cannon Rocks en Port Elizabeth is 132 km. Hier is 'n winkeltjie en 'n poskantoor vir basiese benodigdhede - ander inkopiegeriewe is beskikbaar in Port Alfred, 30 minute van Cannon Rocks af.

Slaapplek

’n Bespreking by Bay View Self-Catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Bay View Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Alice-straat 467, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bay View Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 300
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 300
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-straat 467, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk0CKZJVXa7dJbFC8W83eph6MeokGWbadpdCfxvqT295rIwBC8T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (vir 6 persone) 8 5 1 5 467 Alice Street Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.748592158307 26.547087101852
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za