Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BayDream Family Holiday Home

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir BayDream Family Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Deon S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent. Beautiful view and close to everything.

Excellent, we enjoyed staying at BayDream Holiday Home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BayDream Family Holiday Home se terugvoer

Thank you Deon, glad you enjoyed your stay!

BayDream Family Holiday Home
Sunada B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunada B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese akkommodasie met 'n mooi see-uitsig. Die huis is ongelooflik netjies en skoon en baie mooi gemeubileer. Sal beslis weer daar kuier.

Wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BayDream Family Holiday Home se terugvoer

Baie dankie Sunada, bly julle het lekker gebly en gekuier.

BayDream Family Holiday Home
Michelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Gesin met tieners

Lieflike huis wat maklik leef.

Al is dit nie op die see nie, jy sien en hoor dit en dit is wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elri B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri B
Gesin met klein kinders

Lieflike, baie luukse vakansieverblyf. Die woning is pragtig in elke opsig, silwerskoon en die eienaar kommunikeer baie gereeld en volledig met besoekers.

Baie duidelike instruksies om in te klok en uit te klok, luukse woning, veilig en baie goed toegerus. Gemaklike beddens en beddegoed, banke en stoele. Soveel moeite is gedoen met ontvangs, ons verwagtinge is oortref. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BayDream Family Holiday Home se terugvoer

Baie dankie Elri! Baie dankie ook dat die woning in so 'n puik, netjies en skoon toestand agter gelaat is na julle vertrek!

BayDream Family Holiday Home
Sune M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en rustig.

Baie netjies, alles wat mens nodig het en nog meer. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BayDream Family Holiday Home se terugvoer

Hi Suné
Baie dankie vir die goeie resensie.
Groete,
Nelius

BayDream Family Holiday Home
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berglandstraat 9, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA236238c8f3d9674c99d38662e5a6bd05a4f6062f61dea1818a23b6e09e374a0287a9fc24077f09d9c163c1b7259b2378e5cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 9 Bergland Street Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.048508957965 22.292393795901
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem