Baylight Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Francisca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Quintin V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies met vriendelike diens.
Erika P - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike.
Ornette D - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon en luuks.
Michelle P - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike kliëntediens.
Vera W - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Gary R - Nov 2021
Algehele gradering
Did not have to ask for anything, stay was as planned. Super!
Hermien V - Nov 2021
Algehele gradering
Nice in the old town of Mossel Bay.
René S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gasvry, en uiters behulpsaam en vriendelik.
Barbara G - Feb 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging en baie gemaklik.
Baylight Accommodation se terugvoer
Ons is baie bly julle het tuis gevoel. Sien julle hopelik gou weer.
Hubert en Cisca
Chantay G - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Agnes C - Okt 2020
Algehele gradering
Kort, maar lekker.
Jan K - Okt 2020
Algehele gradering
I will recommend Baylight Accommodation to anybody. Friendly host and felt welcome.
Rika D - Okt 2020
Algehele gradering
Die blyplek getuig van styl, keurigheid en kreatiwiteit.
Ria B - Okt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike mense. Omgee-mense, baie gaaf.
Anel-mari D - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Curtley J - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly, omgewing is lekker rustig en kalm.
Baylight Accommodation se terugvoer
Dankie vir die kuiertjie, hoop ons sien julle weer. Groete Hubert en Cisca
Leighchan A - Mrt 2020
Algehele gradering
Awesome, wonderful hosts.
Baylight Accommodation se terugvoer
Dankie julle tweetjies. Vir julle gaan ons weer eendag sien.
Groete,
Cisca en Hubert
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Aletta G - Jan 2020
Algehele gradering
Oorgeslaap, sal aanbeveel.
Baylight Accommodation se terugvoer
Ek sou graag van jou wil hoor wat verkeerd was dat jy so n lae gradering gegee het. Ons wil graag 'n goeie diens aan ons besoekers lewer en sal opbouende kritiek waardeer.
Frans V - Jan 2018
Algehele gradering
Dit voel of jy met vakansie is, maar jy bly in jou eie huis.
Baylight Accommodation se terugvoer
Dankie julle, ons voel altyd die gemis wanneer ons lekker gaste weer huistoe gaan. Sien julle hopelik weer.
Cisca en Hubert.
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jb Mullerstraat 8, Baylight Accommodation, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom