LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in Somerstrand

Bayside Bliss Studio Apartment

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 25 Erasmus Drive, Summerstrand, Gqbergha, 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bayside Bliss Studio Apartment is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang in die hartjie van Somerstrand.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n oopplan-ontwerp wat oor 'n slaaparea en 'n leefarea met 'n kombuisie beskik. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en enkelslaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. WiFi is ook beskikbaar.

Die kombuisie het 'n yskassie en verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe insluit. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Tydens kragonderbrekings skop die rugsteunbatterystelsel in, wat verseker dat die ligte en WiFi aan bly.

Die verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante, en dit bied maklike toegang tot die strand wat slegs 900 m ver is.


Kamer-opset

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jolene N
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en privaat. Dit is 'n baie mooi en goed toegeruste plekkie om in te bly. Ons het dit baie geniet.
Okt 2026
Suzelle M
5.0
Home is where you feel welcome and seen. Home away from home! What an amazing stay! Clean, happy and very home away from home. Had ever...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Willie R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Was regtig alles so goed, mooi, skoon, vriendelik en behulpsaam.
Jul 2026
Hansie K
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, bekostigbaar en veilig. Ek het 'n bekostigbare, gerieflike plek gesoek met veilige parkering en dit alles gekry.
Jul 2026
Mark L
Gesin met klein kinders
5.0
We will stay again. Bayside bliss is a beautiful apartment. The hosts are amazing. The place very clean and well furnished. . My family...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 25 Erasmus Drive, Summerstrand, Gqbergha, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bayside Bliss Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R770
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R770
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R770
per nag (plek vir 3)
Bespreek

25 Erasmus Drive, Summerstrand, Gqbergha, 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1af054569df4037cc376e58658a02ae526ff6264e8bff3faba555ec9077a282d4b3246e5965f47da3a59637d12336c750d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 3) 66 5 1 5 25 Erasmus Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.993624602684 25.662899568717