Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayswater Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Bayswater Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Erasmus Stephanus D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erasmus Stephanus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayswater Lodge se terugvoer

Good day Stephanus,
Thank you very much for the good review. We are always happy to have a guest leave here with a smile.
Kind regards,
Bayswater Lodge

Bayswater Lodge
Jo-mari R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lodge is goed geleë. Ons is vriendelik ontvang en het lekker gebly.

Ons het lekker gebly en die lodge is sentraal geleë en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik, netjies, skoon en lekker ontbyt.

Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayswater Lodge se terugvoer

Beste Gas,
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om u weer hier te ontvang.
Eienaar

Bayswater Lodge
Elmerosa M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmerosa M
Saam met vriende

Die ontvangs was warm. Uitstekende klietediens. Sal beslis weer 'n draai maak.

Die bestuur was baie tegemoetkomende met my versoeke. Die personeel vriendelik en behulpsaam. Kamers netjies en toegerus met als wat jy kan benodig. Ons het 'n lieflike tyd gehad. Baie dankie Bayswater Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel C
Besigheidsreis

Pragtige omgewing, rustige atmosfeer, professionele diens.

Beste plek om te bly in Bloemfontein. Waarde vir geld en professionele diens en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayswater Lodge se terugvoer

Beste gas
Baie dankie vir die kommentaar. Ons is verheug dat julle dit geniet het om by Bayswater Lodge te bly en ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Eienaar

Bayswater Lodge
Vanaf
R992
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R992
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R992
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilcocks-weg 80, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ0Iv4s5LvC5CHRN8lVC6E6BoJ8lGktBbZ0WZZq1LnPvz0tiMV9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R992 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 80 Wilcocks Road Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.08912 26.23594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem