Bayview 203
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 216, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 683 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Bayview 203 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die Bayview-kompleks op die seefront in Hermanus.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea met moderne meubels. Die eerste en tweede kamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat semi-oopplan is met 'n stort en 'n bad of slegs 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels en pragtige see- en tuinuitsigte.
Bayview het 'n gemeenskaplike swembad en unieke braaigeriewe tussen die rotse.
Slaapplek
’n Bespreking by Bayview 203 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 61
Jaar gelys 9
Ligging
- Hoofweg 216, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Bayview 203 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 216, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom