Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview, Langebaan 8-sleeper

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 65

Resensies 331

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Bayview, Langebaan 8-sleeper
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Siphokazi B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphokazi B
Saam met vriende

Fab stay.

We had a great stay - just a bit disappointed that they did not have WiFi - otherwise it was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgia F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgia F
Gesin met tieners

N stunning huis- Baie mooi ligging - alles was tops!

Die huis is heerlik ruim en die ligging baie baie goed. Dit is veilig en stil. Baie mooi en baie gerieflik. Vreeslik dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview, Langebaan 8-sleeper se terugvoer

Hallo Georgia,

Thank you for the lovely review. We hope to see you again soon. The owner is constantly doing improvements. So we are sure you will be even happier next time around.

The Team at Bayview
Managed by Langebaan Holiday Homes

Bayview, Langebaan 8-sleeper
Clinton S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton S
Saam met vriende

Amazing place.

Beautiful house and we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harold B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold B
Gesin met klein kinders

Die huis was pragtig en groot genoeg vir ons gesin.

Die gesin was baie beïndruk met die grootte en uitsetting van die huis. Die ligging was perfek en pragtig. Die enige teleurstelling was dat het geblyk asof niemand die geokkupeer het voor ons aankoms met die gevolg dat die netheid van huis was bietjie teleurstellend met baie stof, spinnekoppe orals en van die drinkglasse gekraak was. Maar oor die algemeen, het die gesin die plek terdeë geniet. Die veiligheid was ook gerusstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview, Langebaan 8-sleeper se terugvoer

Hallo Harold,

Baie dankie vir jou eerlike terugvoer. As teken van ons toewyding tot goeie kliënte diens en kliënte ervaring het ons ooreengekom om 'n skoonmaakdiens te betaal om die huis op die standaard te hê wat julle verkies.

Ons hoop regtig om julle in die toekoms weer te sien en dat julle dan 'n beter ervaring sal hê.

Mooi Loop
Die Span @ Bayview

Bayview, Langebaan 8-sleeper
Dalene S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene S
Saam met vriende

Heerlike groot en netjiese huis.

Was 8 mense en het baie lekker gebly in die ruim, mooi huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith T
Gesin met tieners

Dit was regtig baie lekker en rus vir die siel.

Ons het baie lekker gekuier as 'n gesin en die rustigheid was bitter nodig gewees. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 545
R3 545 R2 363
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 545
R3 545 R2 363
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 545
R3 545 R2 363
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mathilda-keeromstraat 779, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fe7aa48d9edf8293f213190a2147950b4ec96032f20287a01a5c216ac5dc3c6d49888ed826859604023b8003ff83cfd095e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 545 nouVanaf R2 363 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 779 Mathilda Close Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.075513 18.054538
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem