Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Seafront Apartment

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Bayview Seafront Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dalene H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene H
Saam met vriende

Heerlik gekuier, eienaar is baie behulpsaam.

Ons was aangenaam verras met die mooi, skoon en netjiese woonstel. Die badkamers was effens knap, maar die res van die eenheid is regtig goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seafront Apartment se terugvoer

Baie dankie Dalene!
Ons is baie bly julle het julle paar dae by Bayview Seafront Apartment geniet.

Bayview Seafront Apartment
Elma D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

On holiday.

Absolute fabulous. Everything was perfect. Will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seafront Apartment se terugvoer

Thank you, Elma! It was an absolute pleasure hosting you and we look forward to welcoming you back again.

Bayview Seafront Apartment
Thaby M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thaby M
Saam met vriende

When Felicity reached out the day before to make arrangements I knew I was in good hands.

She was so friendly and genuine and made sure we were comfortable and catered for. The apartment had everything we needed from a washing machine to a dishwasher. The apartment was clean, fresh and airy exactly what I needed. She even had chocolates for every one of us and wrote us a very cute welcome note, it's those extra touches that made her makes her a cut above the rest. I would definitely rebook. I loved each and every second of my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met 'n mooi uitsig.

Netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Saam met vriende

Baie lekker, pragtige uitsig, goeie diens.

Ongelooflike goeie diens. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Baie netjies en mooi uitsig. Sal die plek definitief vir ander vakansiegangers voorstel. Vir seker een van die beste plekke waar ons al gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seafront Apartment se terugvoer

Baie dankie Ronel. Dit was 'n groot plesier om julle te Bayview Seafront Apartment te huisves. Beste Groete

Bayview Seafront Apartment
Thembakazi N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembakazi N
Saam met vriende

It was awesome.

We enjoyed our time and the host was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seafront Apartment se terugvoer

Thank you! So pleased you enjoyed your stay.
Kind regards
Felicity

Bayview Seafront Apartment
Willem S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye gasvrou met uitstekende akkommodasie. Regtig baie goeie waarde vir geld.

Baie goeie ligging, uiters netjies en skoon akkommodasie. Gasvrou, Filicity, het ons regtig baie welkom laat voel en geen moeite ontsien om ons verblyf so lekker moontlik te laat verloop. Ons het baie lekker gekuier en ontspan in 'n eenheid wat ver bo verwagting gemeubileerd en toegerus was met alles wat ons moontlik sou benodig. Ons sal dit met groot vertroue aanbeveel aan enigiemand wat op soek is na uitstekende verblyf by die see, naby inkopiesentrums en in rustige en veilige area teen 'n uiters billike tarief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seafront Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Carmen. Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves en ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Bayview Seafront Apartment
Jan S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met vriende

Pragtig en stylvol.

Hangertjie vergeet en binne 1uur daaroor ingelig en het dit met ons tuiskoms gaan afhaal by Postnet. Ongelooflik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L
Saam met vriende

Baie lekker plek en ligging

Reg langs die see en langs die Hotel, en twee eet plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felleng M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felleng M
Gesin met tieners

It was better than expected.

The house was exactly what I expected and more. The view was immaculate! I was very happy with my stay, wished I could stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seafront Apartment se terugvoer

Thank you very much. We look forward to welcoming you back.

Bayview Seafront Apartment
Daniel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met vriende

Uitstekende ligging en uitsig. Baie goed toegerus.

Die woonstel is uitstekend geleë met 'n perfekte see-uitsig. Dit is gerieflik toegerus vir selfsorg en die eienaar is ’n vriendelike en behulpsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seafront Apartment se terugvoer

Baie dankie Daniel.

Bayview Seafront Apartment
Fred H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat jy nodig het in een woonstel, en meer. Waarde vir jou geld.

Ek wil net sê, wat 'n plesier dit was om van Bayview gebruik te maak. Dit is 'n kuier wat ek weer sal gebruik en aanbeveel. Skoon en netjies. Die see-uitsig en die woonstel komplimenteer mekaar so goed. Bayview sal my weer en weer sien, dit was 'n wonderlikke vakansie en lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seafront Apartment se terugvoer

Beste Fred, Elaine en ouers, dit was 'n groot plesier om julle te huisves! So bly julle het dit geniet. Baie dankie vir die mooi resensie en ons sien uit om julle weer te sien. Groete.

Bayview Seafront Apartment
Alice O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice O
Saam met vriende

Skitterende eenheid met praguitsig.

Bayview is uiters smaakvol toegerus, alle linne, kombuistoebehore, meubels topkwaliteit. Ligging, wat meer kan 'n mens vra met só 'n uitsig oor die see? Waarde vir geld? Sal dit dubbel en dwars weer betaal! Ons kuier by Bayview was 'n absolute plesier! Dankie Felicity!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seafront Apartment se terugvoer

Beste Alice

Dit was 'n groot plesier om julle te huisves.
Vreeslik baie dankie vir die pragtige resensie.
Ek is so bly dat julle so lekker by Bayview gekuier het.
Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.

Groete
Felicity

Bayview Seafront Apartment
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deary-rylaan 5, Bayview Apartments, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbea1115e5fa503422fb4273e7bcb954d7e6bad1edb63f550ab133ad5bfee25683d98df52c7fd1027085a123534626cac417b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 5 Deary Drive Bayview Apartments 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.939552914591 28.032543075879