Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baywatch

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Izette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Baywatch
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Nicole J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole J
Besigheidsreis

Mooi uitsig en lekker groot.

Baywatch is 'n lekker groot huis met die meeste wat jy nodig het. Die huis is net bietjie vuil, vol spinnerakke en nie 100% veilig nie. Die voordeur kan nie sluit van buite nie. Verder het ek heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baywatch se terugvoer

Baie dankie, Nicole, vir jou terugvoering. Ek het opgemerk dat daar 'n probleem is met die deur. Sal dit regstel. Ons sal ons uiterste bes probeer om te verbeter op die skoonmaak, veral die spinnerakke.

Baywatch
Vanaf
R2 250
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gwenya-weg 535, Morganbaai, 5290, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67ae6fb3112d3943e613ff8b1f8d84217a8ee0e0cdf52bd92f87e16ffa225ccdc457b9c7177c5ac071d9956b8a941e2091da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 10 mense 1 5 1 4 535 Gwenya Road Morgan Bay 5290 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.706566386054 28.340203854075
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem