Meer-en-See Akkommodasie by Bazaruto vakansie meenthuis | LekkeSlaap
+24
+24

Bazaruto vakansie meenthuis

Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trapie Truter 7, 17 Bazaruto , Meer-en-See, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bazaruto Holiday Town House is in Meer-en-See in Richardsbaai en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Al die kamers is op die eerste verdieping en het lugversorging en ingeboude kaste.

Daar is 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei in die kombuis. Die aparte opwasarea het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitarea het gerieflike rusbanke, 'n slaapbank, 'n 50"-TV met sekere DStv-kanale en 'n eetarea met genoeg sitplek.

Die huis het braaigeriewe en stoepmeubels en daar is 'n swembadjie in die tropiese tuin.

Daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel vir 2 voertuie en genoeg plek vir 'n boot.

Die Bazaruto-kompleks het 'n klimraam vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Bazaruto vakansie meenthuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Trapie Truter 7, 17 Bazaruto , Meer-en-See, 3901, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trapie Truter 7, 17 Bazaruto , Meer-en-See, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1705abc2ff7af5ec21440760727bac9fbb2e2afd62957c2cf946196ec250a18800542e184787ffb77263edfb7b05dd6932d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 8) 7 Trapie Truter 17 Bazaruto 3901 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -28.79076 32.09752
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za