Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bazley Beach House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 2, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bazley Beach House bied selfsorgverblyf naby die strand in Bazley Beach aan die Suidkus. Die vakansiehuis is minder as 5 minute se stap van die strand af.

Die gesinsvriendelike vakansiehuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, en die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 1 enkelbed en 'n stapelbed vir kinders. Elke badkamer het 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, 'n mikrogolf, gasstoof en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n etenstafel in die sitarea, asook banke waarop gaste kan ontspan. Dié area lei na 'n dek wat na die see front en 'n ingeboude braai het. Daar is ook lieflike see-uitsigte, veral gedurende die wintermaande wanneer daar walvisse en sardientjies is.

Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar, asook watertenks as 'n rugsteunwaterstelsel. Die strande is in 'n uitstekende toestand en daar is veilige aangewese swemareas. Die verblyf is heeltemal omhein en met 'n alarm, diefwering en hekke beveilig. Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word en dit is tot 2 honde beperk. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Bazley Beach House is 100 m se stap van die strand af waar gaste kan visvang, swem, rotspoele geniet, stap, draf en fietsry. Die wêreldbekende Aliwal Shoal-duikplek is net 20 minute ver. Die naaste winkel vir benodighede os by die karavaanpark of Park Rynie.

Slaapplek

’n Bespreking by Bazley Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 1 Kinderstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
1 xKinderbed vir 1
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Bazley Beach House
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Ridge-weg 2, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bazley Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Suidkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 2, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb55be39394eb226267b38c73b8d8ee08d558345f93bc80a21ca3249c3c25251de9809b1fe10e6cdfd5be92e34d30ce7ba261?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 2 Ridge Road Bazley Beach 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.439383911892 30.662549482278
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem