Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bazley Breeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colenbrander-laan 135, Eenheid 7 Pigeonwood Eco Estate, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Bazley Breeze is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis op die rustige Pigeonwood Eco Estate aan die suidkus van KwaZulu-Natal en spog met panoramiese see-uitsigte. Dit is perfek vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Dié huis het slaapplek vir tot 14 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Drie van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die twee oorblywende slaapkamers het 2 stelle stapelbeddens en gaste in heirdie slaapkamers deel die vierde badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, koffiemasjien, eetgereien breekware toegerus is. Daar is ook oorgenoeg pakplek. Die leefarea op die onderste verdieping lei na 'n stoep met meer sitplek, 'n swembad en 'n braai. Daar is nog 'n leefarea bo met gemaklike sitplek, 'n speletjiestafel en dit maak oop na nog 'n stoep met 'n eetarea wat pragtige see-uitsigte het.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en die verblyf bied maklike toegang tot die strand en verskeie doendinge soos visvang, branderplankry, snorkel en vlieërbranderplankry.

Slaapplek

’n Bespreking by Bazley Breeze sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Colenbrander-laan 135, Eenheid 7 Pigeonwood Eco Estate, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Suidkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colenbrander-laan 135, Eenheid 7 Pigeonwood Eco Estate, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d8eefcbb5a1444219176132b9cc2a59e7bb413265d4bbf298a5cb37cc4f5ce5bddef439270991d8051f4f5dd9bbd4e038ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 14) 135 Colenbrander Lane Unit 7 Pigeonwood Eco Estate 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.445122453112 30.6581633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem