LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by B&B in Waterkloof | LekkeSlaap
+48

B&B in Waterkloof

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 203, Waterkloof, Pretoria, 7530, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R930 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

B&B in Waterkloof is in die oudste en luukste voorstad van Pretoria geleë. Dié moderne gastehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na luukse, moderne 3-ster akkommodasie wat sentraal is tot die sakekern en vermaakgeriewe wat die stad bied.

Akkommodasie by dié gastehuis bestaan uit 3 luukse kamers en 2 luukse gesinskamers. Elke kamer het sy eie privaat ingang en het 'n koninggrootte-bed met 'n badkamer met 'n bad en aparte stort. 'n Eetarea met 'n groot platskerm-TV (LCD) met DStv is beskikbaar met ekstra gratis WiFi. Al die woonstelle het ten volle toegeruste kombuise met geriewe soos 'n koffie-en-teestasie, strykgeriewe, sitareas buite en veilige parkeerplek binne.

B&B in Waterkloof is 35 minute van die Oliver Tambo Internasionale Lughawe af en 45 minute van Lanseria af geleë. Dit is net 'n kort entjie se ry na winkelsentrums, buitemuurse aktiwiteite, groot hospitale en die Loftus-stadion.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir B&B in Waterkloof
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Milnerstraat 203, Waterkloof, Pretoria, 7530, Gauteng
  • Gaste dink B&B in Waterkloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 203, Waterkloof, Pretoria, 7530, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb538b1e3a8f34a6ac0e3e8c4da0e2d8b7ca8a8384d168099309c2682042c27ba782ccf4b4660e0353c252ff32253b7449cc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 203 Milner Street Waterkloof 7530 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.780013644009 28.231659830688
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!