+20

BB's Place

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Palingsingel, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

BB' place is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se eiendom in Stilbaai-Wes geleë is en word omring deur die natuur se skoonheid.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, induksieplaatstoof, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n gemaklike rusbank met 'n TV, en gaste het toegang tot WiFi.

Die eenheid het sy eie ingang en maak oop na 'n onderdak en omheinde patio wat braaigeriewe het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar sal ook geen probleem met beurtkrag wees nie aangesien daar 'n omskakelaar is om krag te voorsien. Die rivier is 300 m weg en die eiendom is naby restaurante, gholfbane en ander sportgeriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Engela O
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly en die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Baie rustige en veilige blyplek. Goed toegerus en pynlik netjies.
Nov 2025
Kenneth S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, peace and tranquility. Dit was fantasties. Vriendelike mense. Peace and tranquility.
Nov 2025
Melissa F
Saam met vriende
5.0
Gemaklik en gerieflik! Netjiese woonstel en sal weer terugkeer. Goeie diens! Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik! Heerlik gebly!
Sep 2025
Pieter K
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker, bekostigbaar, gerieflik, naby aan die see. Baie goeie waarde vir geld. Dit is redelik naby aan die see, ons het net klein kinders so het maar ...
Sien meer
Mrt 2025
Johannes H
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was awesome en ons sal weer gaan. Dit was heerlik. Bonny was baie vriendelik met ons aankoms en het ons baie welkom laat voel. Die plekkie is regt...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bonny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 57 Palingsingel, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink BB's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Palingsingel, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA204c832c73412485d73224150659214e02b69d2f101878df9fe86c8fda2f1250d1b1e6d066a04f241b380720d238e9778fa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 57 Palingsingel Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371913770645 21.410257784949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang