Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be My Guest Too

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campstraat 3, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R970 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Be My Guest Too is 'n lieflike gastehuis wat deur 'n gesin bestuur word in die middel van die welige woonbuurt Upington. Dit is naby die Kalahari Mall en net 'n entjie se ry vanaf die middestad geleë.

Die gastehuis bied verblyf in 3 gastekamers en 'n selfsorgwoonstel. Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en die gastekamers bied elkeen slaapplek aan 2 gaste. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke gastekamer het koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die woonstel is egter ook met 'n induksieplaat toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi in elke eenheid.

Buite is daar 'n lowergroen tuin met sitplek in die skadu en sonstoele langs die swembad. Veilige onderdakparkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Be My Guest Too
Netheid
4.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Lezel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 97

Jaar gelys 9

Ligging

  • Campstraat 3, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Be My Guest Too het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campstraat 3, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91773ad0718b90e5ff3b179deb093c72ca6c27d811f986782eadf104035f2042dc5a24be3e4eb53d530127c8a14c0ceb16b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 3 Camp Street Die Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.447105433407 21.256268813492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem