Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Blessing

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Feb 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardstraat 42, Gansbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach Blessing is 'n pragtige vakansie-eenheid wat geskik is vir selfsorgverblyf. Dit is in die kusgedeelte van Gansbaai in die Overbergstreek geleë en is die ideale plek vir 'n gesinswegbreek aangesien dit net 'n kort entjie se ry van die hawe en lieflike swemstrande is.

Die smaakvolle eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die helder en lugtige leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 8 stoele en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. Daar is ook 2 enkelslaapbanke in die leefarea.

Buite is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek. Die eenheid is stapafstand van die middedorp met talle winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Blessing sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Beach Blessing
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Juana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Barnardstraat 42, Gansbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Blessing het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardstraat 42, Gansbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ccc75d782f62db6130b54e48892e3a8522668422348cc0bbd4c61ca42911529f52874424211a2b3b4903a254afed2983eb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 42 Barnard Street Gansbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.583678491665 19.352240510931
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem