LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach Blessing Townhouse - Dock Point 13 | LekkeSlaap
+16

Beach Blessing Townhouse - Dock Point 13

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball Boulevard 31, Dock Point Eenheid 13, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach Blessing Townhouse - Dock Point 13 is 'n gerieflike Eduardiaanse semi-private meenthuis in Durban, naby Ushaka Marine World en Durban se strandfront. Hierdie selfsorg-huis bied slaapplek aan 6 gaste.

Dié meenthuis het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelmatras onder en 'n enkelbed bo. Hierdie kamers deel die tweede badkamer wat 'n bad, toilet en dubbelwasbak het. Al 3 kamers is op die boonste verdieping en lei na 'n stoep. Alle linne, komberse en badhanddoeke word voorsien, geen swemhanddoeke nie.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n tafel met 6 hoëruglening-stoele en kussings. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitkamer het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar via 'n LTE-versender. 3 GB data word gratis aan gaste gegee met aankoms. Die instansie het egter nie onuitputbare data nie en as gaste meer as die 3 GB gebruik, kos dit ekstra.

Die leefarea lei na 'n lieflike patio met buitesitplek, 'n draagbare houtskoolbraai en 'n uitsig oor die tuin en die plonspoel. Die voorste deel van die huis lei na die kanale waar gaste na die visse kan kyk. Visvang word nie toegelaat nie.

Daar is 2 veilige parkeerplekke onder die gebou beskikbaar. Gaste het direkte toegang tot die eenheid vanuit die kelderverdieping via die voordeur. Klein honde en troeteldiere word toegelaat, mits hul huis-opgelei is.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Blessing Townhouse - Dock Point 13 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Beach Blessing Townhouse - Dock Point 13
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Timeball Boulevard 31, Dock Point Eenheid 13, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Blessing Townhouse - Dock Point 13 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball Boulevard 31, Dock Point Eenheid 13, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqtVaZaDuqLmMW5C2LwgtDOdeX67YTm5X8LrZrltbEkcXNEoqxK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 31 Timeball Boulevard Dock Point Unit 13 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.870831121529 31.04712516931
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!