3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Beach Break Holiday Unit 314 is 'n luukse selfsorg-ateljeewoonstel in die gewilde Breakers-oord teen die kus in Umhlanga.
Dié oopplan-woonstel is op die derde verdieping en het lugversorging. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis langsaan is toegerus met 'n mikrogolf, oond en stoof, en 'n yskas-vrieskas. Daar is ook 'n strykyster, strykplank en 'n droograk vir klere.
Die leefarea het 'n etenstafel vir 4 gaste, 'n rusbank, 'n Slim-TV met 40 kanale en 'n DVD-speler. Uitsig oor die goed versorgde tuine. Daar is 1 veilige kelderparkeerplek en 1 addisionele oop parkeerplek.
Die oord bied die volgende geriewe: 'n verhitte swembad wat 25 m diep is, waterglybane, 'n watervlugbal-swembad, gimnasium, gemeenskaplike braaigeriewe, haar- en skoonheidsalon, wassery, droogskoonmaker en 'n baba-oppasdiens.
Die Breakers-oord is langs Umhlanga Strandmeer Natuurreservaat, oorkant Umhlanga Strand-dek, en sowat 3,7 km vanaf die Gateway Mall.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Debra Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Beach Break Holiday Unit 314 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang