LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach Castle | LekkeSlaap
+29

Beach Castle

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir Beach Castle
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
A V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A V
Gesin met tieners

Rustig met die mooiste sea view.

Als wat jy nodig het om te ontspan, perfek vir gesinne. Die strand is letterlik op jou voorstoep.

Daniel S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S
Besigheidsreis

Baie mooi plek reg by 'n Blouvlagstrand.

Baie mooi en netjiese plek met als wat jy benodig vir 'n lekker vakansie. Reg by 'n lekker strand/riviermonding geleë.

Beach Castle's terugvoer

Baie dankie Daniel vir jou terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.

Beach Castle
Euan J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euan J
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging!

Sal definitief weer gaan.

Nanette S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sea view is stunning!

Cobus is friendly and helpful. Goes the extra mile to make your stay enjoyable. There is everything you need and a stoep braai.

Alexander M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander M
Enkelreisiger

Well appointed, clean and very comfortable. Great location near the oceanfront.

Checking in was easy. It's clean and luxurious with ample parking space. Host very helpful. Will recommend anytime.

Juliana G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana G
Gesin met tieners

Ons het baie gerieflik daar gebly en die uitsig is fantasties.

Sien sterre.

Hannes S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met vriende

'n Baie gerieflike verblyf.

Ruim, gemaklike eenhede oorkant die strand. Baie goeie ligging met uitsigte. Die eenhede is goed toegerus en baie veilig. Die eienaars is vriendelik, toeganklik en baie verwelkomend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A very comfortable stay.

Spacious, comfortable units across the road from the beach. Very good location with views. The units are well-equipped and very safe. The owners are friendly, approachable and very welcoming.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marzanne V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging en waarde vir geld!

Was aangenaam verras oor die uitstekende ligging en die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik! Sal hulle beslis weer besoek!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very good location and value for money!

Was pleasantly surprised at the excellent location and owner's are very helpful and friendly! Would definitely visit them again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ronel O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging, netjies, goed ingerig, eie parkering, baie veilig en vriendelik.

Beach Castle het 'n pragtige uitsig met privaat parkering, braaiplek, en 'n volledige DStv-pakket. Vir koue winterdae is daar 'n elektriese kombers op die bed, ekstra komberse en 'n verwarmer. Die badkamer het 'n stort en bad met bad- en swemhanddoeke wat voorsien word. Genoeg opskepbakke en eetgerei in die kombuis met 'n wasmasjien vir jou wasgoed. Die sitkamer is smaakvol wat in 'n oopplan aansluit met die kombuis en 4-sitplek-eettafel. Die binne-braai is beskerm teen die wind met nog 'n 6-sitplek-tafel en stoele.

Tom L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom L
Saam met vriende

Lekker gebly met 'n pragtige uitsig.

Goeie ligging met pragtige uitsig oor riviermond en see. Stil en rustig.

Willie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Gesin met klein kinders

Goeie diens, waarde vir geld en perfekte ligging.

Baie goeie diens gekry van Cobus. Fantastiese eenheid met ongelooflike uitsig oor die riviermond en see.

Sunel O - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel O
Gesin met klein kinders

Fantastiese plekkie met 'n pragtige uitsig.

Beach Castle is ruim en gesellig met alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek in Stilbaai. Ons sal beslis weer daar kuier.

Shawn N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn N
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging.

Beach Castle het 'n fantastiese ligging met betrekking tot die strand en die hawe. Goed ingerig met alles wat mens nodig het!

Lesley H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley H
Gesin met klein kinders

Amazing!

Enjoyed every moment! Ideally situated!

Janeske B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janeske B

Wonderlike ligging en perfek vir 'n lekker naweekwegbreek.

Beach Castle is so lekker naby die see en die geriewe is perfek vir 'n lekker wegbreek. Ons sal definitief weer 'n besoek aflê!.

Phillip V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilbaai se no. 1 huisie.

Baie dankie vir die gasvryheid en ook die puik venue waar ons 2 kon bly. Sal beslis weer daar bespreek. Hoogs aanbeveel.

Amanda V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in die perfekte ligging.

Netjies, goed toegeruste verblyf in perfekte ligging, ideaal vir 100% ontspanning.

Janka N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janka N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë, awesome uitsig, strand paar treë oorkant pad - oh so beautiful. Cobus en Gerhard is warm mensies, ons kom vir seker terug.

Woonstel is volledig toegerus - selfs met gasplaat en kerse vir SA se "loadshedding". Bietjie huis by die see en lagoon.

Jaco B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B
Gesin met klein kinders

Sal vir seker weer terug wees.

Baie oulike woonstel. Fantastiese ligging.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Would definitely visit again.

Very nice apartment. Awesome location.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sally H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, net te kort!

Beach Castle is goed ingerig en die ligging is fantasties, reg by die see! Ek was bietjie teleurgestel omdat die een kamer 2 x enkelbeddens gehad het, terwyl ek vir 2 x kamers vir couples geboek het. Gelukkig het ons vriende nie omgegee nie omdat ons net vir 1 nag oornag het. (Dit was nie regtig 'n probleem nie, noem dit net sodat daar nie weer in die toekoms so 'n fout insluip nie ). Die plek is ruim en pragtig. Ons het ons tyd geniet. Cobus was gasvry. Sal weer 'n draai maak. Dankie Cobus.

Gerhard S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Vriendelike en gasvrye ontvangs! Baie goeie ligging en volledige en baie netjiese eenheid!

James S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tot ons volle bevrediging.

Pragtig en smaakvol gemeubileerd. Gerieflik. Puik kwaliteit.

Hanlie M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Verblyf was uitstekend met die mooisste uitsig op die see.

Peet V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf slegs vir een dag (en nag) en sal graag vir 'n week hier wil oorbly - meer as die moeite werd!

In Eenheid 3 oorgebly. Uiters netjies met al die nodige toebehore. Ruim sitkamer - oopplan met kombuis / eetkamer. Kombuis baie goed toegerus. Solder ("Loft") met 2 driekwartbeddens en slaapbank. Ruim hoofslaapkamer en redelike groot badkamer. Hoewel net een badkamer sal gesin van 4 met gemak hier kan tuisgaan. Balkon (onderdak) met genoeg spasie om te kuier - met ingeboude braai op die balkon. Onoortreflike uitsig op die riviermonding en see! 50 meter se stap tot op die strand. Ons is baie vriendelik ontvang! Sterk aanbeveel!

Stefan K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan K
Gesin met tieners

Lieflik geleë, klipgooi van die see af, goed toegerus.

Sien sterre.

Sanri R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanri R
Gesin met klein kinders

Beach Castle is regtig 'n lieflike plek om te ontspan en net die see te geniet.

Die woonstel is goed ingerig met alles wat nodig mag wees.

Annette V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie, ongelooflike uitsig, sal definitief weer daar tuisgaan in die toekoms.

Die plekkie is baie goed geleë op die strand. Ek sal volgende keer baie langer daar gaan vakansie hou, dit was regtig baie lekker. Dit was baie netjies, alles wat jy mag nodig kry is daar. Dit het soos by my eie huis gevoel net met die see op jou voorstoep.

Janet E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet E

Perfekte ligging, ruim eenheid en netjies.

Kommunikasie via e-pos was nie beantwoord nie. Versoek gerig om bababed te reël, wat toe nie verskaf is nie. Was bietjie ongerieflik aangesien daar dus nie slaapplek was vir ons baba nie. Die eenheid is baie ruim en andersins goed ingerig. Oor die algemeen baie netjies, maar op sommige plekke was spinnerakke en stof. Die kombuis is baie goed toegerus en het dit maklik vir ons gemaak om etes daar voor te berei. Perfekte ligging en uitsig. Oor die algemeen het ons baie lekker gebly en sal definitief weer terugkom, maar volgende keer net ons eie bababedjie saambring.

Erna P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Die woonstel is op die strand met 'n ongelooflike uitsig, dis goed ingerig, bietjie oudmodies, maar gerieflik.

Linde-marie O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linde-marie O
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Ons het verskriklik lekker gebly. Ligging was ideaal. Sal definitief weer wil gaan.

Amanda V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend in alle opsigte: ruim, perfek geleë, heerlike blyplek.

Beach Castle is presies wat dit voorgee om te wees op die webtuiste. Dis perfek geleë oorkant die strand en het heerlike leefruimte met 'n stoep wat uitkyk op die lengte van Stilbaai se strande. Goed toegeruste kombuis. Ons het tuis gevoel en heerlik gebly. Die tipe plek waar jy vir 2 weke kan bly sonder om verveeld te raak.

Lydia L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia L

Dit was meer as perfek!

Ek / ons was totaal en al verbaas en in ons noppies met die plekkie. Dit was perfek en die lekkerste vakansie ooit. Dit is nie wat ons verwag het nie ... Dit was meer! Mal oor die plek en het ongelooflik lekker gekuier. Ek het nie regtig woorde as net om te sê 'meer as perfek en so so lekker'. Vir seker elke sent en rand werd (was bekostigbaar).

Ruby D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Beach Castle was fantasties, die rustigheid en al die geriewe was uitstekend, ons sal graag weer wil gaan kuier.

Wow, dit was net lekker, kon nie vir beter vra nie, uitstekende vankansieplek. Sal beslis weer gaan bly op die see.

Annette E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is 'n fantastiese plek!

Beach Castle is regtig wat nie naam sê. 'n Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Dit voel soos jou eie huis en is silwerskoon en netjies met goeie gehalte toestelle. Die meubels en decor is pragtig en die ligging en uitsig is die beste. Ons het dit ook as 'n veilge omgewing ervaar en kon lekker gaan stap. Die Jordaans is baie vriendelik en gasvry. Ons sal vir seker weer Stilbaai toe gaan en weer op presies dieselfde plek tuisgaan. Ek sal die Beach Castle met graagte aanbeveel.

Le-chelle R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Le-chelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay and view is beautiful!

Our honeymoon was richer with our stay at the Beach Castle. Thank you for a clean, beautiful and spacious stay. Will definitely see you again soon!

Anna-mari V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mari V
Gesin met klein kinders

Heerlik, op die strand, met pragtige uitsig!

Ons het heerlik gebly. Strand reg voor die woonstel. Alles was baie netjies en die kombuis is baie goed toegerus.

Lizal V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizal V
Enkelreisiger

Die view is stunning en die plek is great!

Ek sal hierdie plekkie definitief aanbeveel.

Driekie B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 ster op sy beste!

Fantasties, uitstekende uitsig op die see. Alles was daar wat jy kan nodig hê! Definitiewe 5 ster plek.

Denise T - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise T
Saam met vriende

Perfect holiday accomodation.

Very neat and clean, perfect location. Loved our time spent there. Was wonderful to feel so safe, and the people of Stilbaai are exceptionally friendly. Highly recommend .

Theresa L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L

Fantasties.

Ons het in unit 4 gebly en dit was fantasties, al wat my bietjie gepla het is dat van agter af kon iemand op die stoep en slaapkamer kom, daar is geen hek nie.

Gerrit P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf teen helfte van die prys, hoogs aanbeveelbaar.

Sal definitief volgende jaar weer Beach Castle besoek.

Sandra C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C
Saam met vriende

Net die regte plek om te kom rus. Die geruis van die see in jou ore en pragtige see-uitsig gee jou nuwe krag en lus vir die lewe.

Pragtige plekkie waar jy kan ontspan en rus. Dit voel soos huis (net nader aan die strand).

Michael S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Gesin met klein kinders

Sal beslis weer gaan en soek dieselfde huis.

Reg by die see en oefen apparate. Dubbelverdieping-eenheid met vol pakket DStv.

Dirk K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Gesin met tieners

Uitsig briljant. Eenheid netjies en goed gemeubileer. Ligging fantasties.

Heerlik gekuier. Op die riviermonding met briljante uitsig. Netjiese eenhede, heerlik gekuier.

Theresa G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Theresa G
Saam met vriende

Good setting but not well kept and really dirty.

The unit was very dirty, we had to scrub the showers before we could use them, the floors were gritty and weeks of dust visible. The place needs good maintenance. Kitchen cupboards are abnormally high and you have to balance yourself on a chair to get to the crockery. We have been travelling through South Africa and this was a disappointing experience.

Hantie G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, uitstekende diens.

Baie netjiese en skoon gastehuis. Vriendelike mense en ons het uitstekende diens ontvang. Sal definitief weer van hulle gasvryheid gebruik maak en aanbeveel!

Johan P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf. Pragtige uitsig. Ken nie die area nie, maar voel ietwat onveilig.

Sien sterre.

Gene O - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gene O
Gesin met klein kinders

Fantastiese gasheer en gasvrou, uitstekende ligging!

Baie dankie vir Cobus en sy vrou, hulle is so bedagsaam, my dogtertjie haar gate uit geniet en ons het lekker ontspan. Dankie ook vir al die moeite om my pakkie by my te kry. Pragtige plekke met wonderlike uitsig!

Christine D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Saam met vriende

Ons het 'n heerlike 5 dae in Beach Castle verbring.

Die eenheid was skoon en alles wat jy nodig gehad het, was asof jy by die huis was. Selfs ons vriende wat by ander vakansiewoonstelle voorheen tuis gegaan het, het die aanmerking gemaak, dat werklik alles daar was en 'n mens nie nodig het om iets saam te neem nie. Ek het reeds die eenheid aanbeveel, by ons ander vriende in Kaapstad. Sal enige tyd weer daarheen gaan.

Antoinette R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette R
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging!

Die eenheid is baie goed toegerus. Alles was netjies en skoon. Die gasheer het selfs vir ons 'n waaier gebring om in die eenheid te gebruik. Die uitsig vanaf die eenheid is so mooi en jy kan die branders hoor as jy in die aand in jou bed lê. Daar is nie hek voor die skuifdeur nie, so dis moeilik as jy kleinkinders het, want jy moet hulle die hele tyd dophou. Maar anders was daar geen probleme en ons het so lekker gekuier. Ons sal definitief terugkom.

Tom B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom B
Saam met vriende

Pragtige en rustige omgewing om te ontspan.

Ligging is puik met 'n pragtige uitsig, goeie waarde vir geld en vriendelike gasheer.

Elma D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf aanvaarbaar en uitstekende ligging.

Ketel geroes binne. Alhoewel dit 'n selfsorg-eenheid is, kon goed soos poeiermelk en 'n handdoekrol voorsien word aangesien al die supermarkte toe is op 'n Sondagmiddag.

Carla D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig, baie gerieflik.

Lekker gebly, dankie. Baie gerieflik en goed toegerus.

Elizca O - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizca O
Gesin met tieners

Die eenheid was stylvol en goed toegerus met 'n ongelooflike uitsig.

Die verblyf was elke sent werd en ons sal beslis weer gaan en vir langer bly. Die woonstel is bo verwagting goed toegerus en dis die klein besonderhede soos die mooi kerse en versiering wat jou tuis laat voel. 'n Beter uitsig gaan jy ook nie sommer kry nie.

Marinda M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig! Baie lekker gebly. Mooiste uitsigte.

Ons sal met graagte terugkeer. Lieflik.

Esther K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther K
Gesin met tieners

Heerlike en lekker ontspanning.

Ons sal definitief weer Beach Castle besoek. Die eienaars is baie vriendelik en laat mens baie welkom voel. Uitsig is pragtig en plek is baie ruim en alles wat jy nodig het is daar.

Estelle V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Enkelreisiger

Baie gerieflike akkommodasie met 'n fantastiese uitsig.

Die verblyf is baie gerieflik en skoon. Fantastiese ligging, met 'n uitsig op die water.

Elze Z - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elze Z
Gesin met tieners

Gerieflike eenheid, goed geleë en vriendelike ontvangs.

Ons het heerlik gebly die naweek. Die eenheid was goed toegerus. Ons sal graag weer in die toekoms by Beach Castle tuisgaan.

was R1 200
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 73, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABk370lGyVgtam1O5hWYXiM8yaxjcSt3TWHtDMEJkCZpIZOVxsY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 58 5 1 5 73 Waterkant street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.3795008 21.4215456
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!