Beach Club 607
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beach Club 607 is in 'n woonstelkompleks in Mosselbaai.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ysmasjien en kookgerei. Daar is 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.
Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, gemaklike banke en 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad en die hoofstrand. Daar is 'n gasbraai op die balkon.
Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar, asook oop veilige parkeerplek vir addisionele voertuie. Die woonstel beskik oor gemeenskaplike braaigeriewe.
Mosselbaai bied verskeie trekpleisters en doendinge wat 4x4-roetes, visvang, bergfietsroetes, Bartlomeus Dias Skeepsmuseum, Cape St Blaise-ligtoring, Garden Route Casino en die Hartenbos Waterpark insluit. Dit is 1,1 km vanaf Hartenbos se hoofswemstrand.
Slaapplek
’n Bespreking by Beach Club 607 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Beach East Boulevard, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Club 607 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom