Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club 607

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tertia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Beach Club 607
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rinette V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinette V
Gesin met tieners

Asemrowend! Fantasties! Uitstekende waarde vir geld. Voel soos "nog". Soek nog.

Ons het heerlik gebly! Die lekkerste wegbreek in 'n lang tyd. Blyplek het alle verwagtinge oortref. Dit is so netjies en alles was silwerskoon. Goed ingerig met alles wat jy by die huis ook kan kry. Goeie kwaliteit toerusting, kombuisware en meubels. Pragtige dekor. Genoeg spasie vir 6 mense om saam te leef. Mooiste uitsig oor die see en die baai. Kon nie vir beter gevra het nie. My jongste kind van 10 het vir die eerste dag kort-kort gesê: Asemrowend! Eienaar was ook in kontak met ons voor die tyd om reëlings te tref en het ook navrae hanteer aan die begin. Voel eintlik asof ons te min betaal het vir dit wat ons gekry het. Ons het met dankbare harte terug gekom huis toe. Net jammer die April vakansie was so kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Club 607 se terugvoer


Baie dankie Rinette vir die ongelooflike terugvoer. Dit maak my hart warm om te weet dat julle 'n baie lekker vakansie gehad het! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Tertia

Beach Club 607
Ettienn S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienn S
Gesin met klein kinders

Die beste kuier by Beach Club 607.

Puik plek! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Club 607 se terugvoer

Ettienn baie baie dankie vir die resensie!
Ons hoop om julle gou weer te sien
Vriendelike Groete,
Tertia van Niekerk

Beach Club 607
Marelize V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V
Gesin met tieners

Home away from home.

Dankie Tertia dat ons in julle pragtige woonstel kon bly. Alles was netjies en skoon en ons kon net lekker rus en kuier. Die wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser was 'n groot bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Club 607 se terugvoer

Baie dankie Marelize ons is bly dat julle die tyd geniet het. Hoop om julle binnekort weer te ontvang
Groete
Tertia

Beach Club 607
Madeleine B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B
Gesin met tieners

Die sterre wys hoe wonderlik dit was!

Daar is net mooi niks sleg om uit te wys, was meer as perfek in alle opsigte. Baie dankie Tertia vir jul mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica K
Saam met vriende

Wow!

This is the most beautiful and clean apartment with so much cutlery, crockery etc. The welcome gift was a surprise. Unit is very private with full appliances which makes a vacation feels like holiday. The owner, Tertia, is the most friendly lady and the unit testifies of her standard! Thank you, Tertia, for a refreshing and relaxing stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Gesin met tieners

Splinternuut, stylvol, sentraal en uitsonderlik!

Beach Club 607 was 'n droom. Die woonstel was splinternuut oorgedoen met alles wat jy nodig het. Die uitsig is ongelooflik en die sentrale ligging maak dit 'n fantastiese keuse vir enige gesin. Tertia was baie vriendelik en het selfs 'n verwelkomingsgeskenkie op ons bed gelos! Ek voel skuldig om 'n goeie resensie te gee want ek wil die plek beskikbaar hê vir ons gesin, maar dis werklik waarde vir geld en 'n uitstekende keuse!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01511ee61597c0086087d293a275f52ddfd66e6451caeee4f9a5d1fb165918f391ed48d9a6175abac4b0bf8626d05978ef7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Beach East Boulevard Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158295128676 22.10920000126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem